Goeie Dag
Soos genoem wil ek weet of hierdie Springbok Vleissaag se meule goed werk. Ek maak so 30kg word op n slag, maar my ou meatomatic met nr 10 verg geduld.
Ek sien die een het 'n 0.75kW moter, teenoor myne se 0.55.
Wie het al met so model gemaal en hoe doen hy asb?
Opinie oor Springbok Vleissaag se no22 vleismeul
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Opinie oor Springbok Vleissaag se no22 vleismeul
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by J le Roux on Wed Aug 19, 2020 8:45 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Opine oor Springbok Vleissaag se no22 vleismeul
Ek werk al seker hier by die 20 jaar met so n outjie met die no 22 meul. Doen so 40 kg wors en mince op n slag met gemak, en dan maal ek nog die wors vleis twee keer deur hom. Die no 10 meuletjie werk net goed vir so 5 kg....................dan is dit darem ok net voordat jy g@tvol raak van sukkel.J le Roux wrote: Wed Aug 19, 2020 3:18 pm Goeie Dag
Soos genoem wil ek weet of hierdie Springbok Vleissaag se meule goed werk. Ek maak so 30kg word op n slag, maar my ou meatomatic met nr 10 verg geduld.
Ek sien die een het 'n 0.75kW moter, teenoor myne se 0.55.
Wie het al met so model gemaal en hoe doen hy asb?
Screenshot_20200819-151246_Chrome_compress90.jpg
Stoot lood!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Opine oor Springbok Vleissaag se no22 vleismeul
Hy werk mooiJ le Roux wrote: Wed Aug 19, 2020 3:18 pm Goeie Dag
Soos genoem wil ek weet of hierdie Springbok Vleissaag se meule goed werk. Ek maak so 30kg word op n slag, maar my ou meatomatic met nr 10 verg geduld.
Ek sien die een het 'n 0.75kW moter, teenoor myne se 0.55.
Wie het al met so model gemaal en hoe doen hy asb?
Screenshot_20200819-151246_Chrome_compress90.jpg
Maak 'n verskil
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Opinie oor Springbok Vleissaag se no22 vleismeul
Voor jy begin maal sit die hele meule in die vrieskas dat hy ys koud is.
Sorg dat jou lemmetjie lekker skerp is (1000 grit skuur papier op n glas blad)
En sit die blokkies vleis ook so uur in die vrieskas voor jy begin maal.
Die vleis moet amper amper begin vries, dan maal hy op sy beste.
Pasop net vir jou vingers met daai model.
Die keel is baie wyd en mens kan maklik vingers daar in kry.
Ek sal nie dat n kind met hom werk nie
Groete