Gemsbok koei vir die rekord boekke
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Gemsbok koei vir die rekord boekke
hallo manne, skat bietjie die een, hy is vrek lank 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
Dis nou wat n man SPIESE noem.....seker maklik oor 48dm...skuus ekt gehad 58 maar dis bietjie taai
Last edited by Dawid on Fri Dec 16, 2011 9:02 pm, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
Gaan nie my nek uitsteek oor die lengte nie - al wat ek weet jy sal moet verander aan die voorvertrek as daai een wil monteer. Gaan nie pas nie !!! Pragtig !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
Man dit is lank baie netjies hoor
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
Baie mooi. Laat my nou wonder, indien jy n vroulikke trofee registreer by , se nou maar ROWLAND WARD, is daar 2 afdelings vir manlik en vroulik of word beide onder een kam geskeer?
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
Truvelloman
Nog nooit sulke lang horings in my lewe gesien. Ek het 'n 42 3/8" (koei) in Gochas geskiet en sy lyk nou na 'n vulletjie.
Groete
Nog nooit sulke lang horings in my lewe gesien. Ek het 'n 42 3/8" (koei) in Gochas geskiet en sy lyk nou na 'n vulletjie.
Groete
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
albei bul en koei val oner selle meet metode en katogorie.
die koei se horings is huidiglik .......wag vi dit.......... 48 1/2 "
die koei se horings is huidiglik .......wag vi dit.......... 48 1/2 "
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Gemsbok koei vir die rekord boekke
n Hele 12 1/2" langer as my 36" limpopo (bosveld) gems bul