Page 1 of 1
Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?
Posted: Wed Jul 29, 2020 9:55 pm
by Jacques.308
Naand manne ek het nou al so bietjie opgelees oor starline doppe en die reviews lyk nie sleg nie maar ek wil graag by die manne hoor wat ervaring met die doppe het? Hoe vind julle hulle? Is die doppe se kwaliteit goed? En hoe verskil dop volumes met byvoorbeeld n Lapua dop sin?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?
Posted: Thu Jul 30, 2020 8:39 am
by andre007
Moore Jacques. Ek het hulle in my .223 met groot sukses, ek gaan hulle n go gee in my CM, het reeds Lapua maar gaan Starline LRP doppe kry vir S341 en ligter pitte
Re: Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?
Posted: Thu Jul 30, 2020 8:43 am
by andre007
andre007 wrote: Thu Jul 30, 2020 8:39 am
Moore Jacques. Ek het hulle in my .223 met groot sukses, ek gaan hulle n go gee in my CM, het reeds Lapua maar gaan Starline LRP doppe kry vir S341 en ligter pitte
Oja, as jy by Shootingstuff koop is hulle in sulke los pakkies geseel, goedkoop maar ek glo dis bulk doppe wat hulle koop en herverpak. As jy by die grootwinkel koop is hulle in n netjiese starline pak.