Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?

Post Reply
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?

Post by Jacques.308 »

Naand manne ek het nou al so bietjie opgelees oor starline doppe en die reviews lyk nie sleg nie maar ek wil graag by die manne hoor wat ervaring met die doppe het? Hoe vind julle hulle? Is die doppe se kwaliteit goed? En hoe verskil dop volumes met byvoorbeeld n Lapua dop sin?

Groetnis

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?

Post by andre007 »

Moore Jacques. Ek het hulle in my .223 met groot sukses, ek gaan hulle n go gee in my CM, het reeds Lapua maar gaan Starline LRP doppe kry vir S341 en ligter pitte
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Starline doppe? Goeie kwaliteit of nie?

Post by andre007 »

andre007 wrote: Thu Jul 30, 2020 8:39 am Moore Jacques. Ek het hulle in my .223 met groot sukses, ek gaan hulle n go gee in my CM, het reeds Lapua maar gaan Starline LRP doppe kry vir S341 en ligter pitte
Oja, as jy by Shootingstuff koop is hulle in sulke los pakkies geseel, goedkoop maar ek glo dis bulk doppe wat hulle koop en herverpak. As jy by die grootwinkel koop is hulle in n netjiese starline pak.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply