Page 1 of 1
Visiere vir Howa
Posted: Mon Jul 27, 2020 3:12 pm
by heywillie
Middag,
Ek het vir my 'n Howa 375 Ruger 20" loop gekoop.
Ek wil graag oop visier met die geweer skiet en sal dus visiere moet laat opsit.
Twee vrae:
1 - Watse tipe visiere is die beste vir algemene jag to 150m?
2 - Waar koop ek sulke visiere en wie sal die beste wees om dit op te sit ? Ek is in Pretoria
Dankie
Re: Visiere vir Howa
Posted: Mon Jul 27, 2020 4:05 pm
by THOMAST
Wil jy spesifiek meganiese visiere hê?
Reflex of "red dot" hoort vinniger en makliker te monteer
Re: Visiere vir Howa
Posted: Mon Jul 27, 2020 4:15 pm
by heywillie
THOMAST wrote: Mon Jul 27, 2020 4:05 pm
Wil jy spesifiek meganiese visiere hê?
Reflex of "red dot" hoort vinniger en makliker te monteer
Ek wil graag ja.
Het 'n 1-4x scope wat ek met QD mounts ook kan gebruik.
Re: Visiere vir Howa
Posted: Mon Jul 27, 2020 6:23 pm
by wlm
"n Ghost ring" m.a.w. 'n gaatjievisier met 'n groot gat en baie dun rand werk ook mooi.
Re: Visiere vir Howa
Posted: Mon Jul 27, 2020 6:25 pm
by Grobbieb
heywillie wrote:Middag,
Ek het vir my 'n Howa 375 Ruger 20" loop gekoop.
Ek wil graag oop visier met die geweer skiet en sal dus visiere moet laat opsit.
Twee vrae:
1 - Watse tipe visiere is die beste vir algemene jag to 150m?
2 - Waar koop ek sulke visiere en wie sal die beste wees om dit op te sit ? Ek is in Pretoria
Dankie
Kan ek vra waar jy die geweer gekoop het? Ek is ook op soek na presies daai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Visiere vir Howa
Posted: Tue Jul 28, 2020 7:38 am
by heywillie
Grobbieb wrote: Mon Jul 27, 2020 6:25 pm
heywillie wrote:Middag,
Ek het vir my 'n Howa 375 Ruger 20" loop gekoop.
Ek wil graag oop visier met die geweer skiet en sal dus visiere moet laat opsit.
Twee vrae:
1 - Watse tipe visiere is die beste vir algemene jag to 150m?
2 - Waar koop ek sulke visiere en wie sal die beste wees om dit op te sit ? Ek is in Pretoria
Dankie
Kan ek vra waar jy die geweer gekoop het? Ek is ook op soek na presies daai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geweer winkel in Hoedspruit.
'n Lodge het 'n klomp gewere gekoop om vir jagters uit te huur.
Hulle het onlangs die koop gekanselleer en die geweer was weer op die mark.
Dink nie jy gaan sommer iewers nog 'n splinternuwe een kan kry nie.
Re: Visiere vir Howa
Posted: Tue Jul 28, 2020 8:07 am
by DWB
THOR Engineering het 'n hele reeks visiere.
Dalk die beste om by hulle te begin.
Re: Visiere vir Howa
Posted: Tue Jul 28, 2020 8:38 am
by heywillie
DWB wrote: Tue Jul 28, 2020 8:07 am
THOR Engineering het 'n hele reeks visiere.
Dalk die beste om by hulle te begin.
Ekt gister op FB gesien iemand wat dieselfde vraag gehad het en ook na Thor toe verwys is.