Middag,
Ek het vir my 'n Howa 375 Ruger 20" loop gekoop.
Ek wil graag oop visier met die geweer skiet en sal dus visiere moet laat opsit.
Twee vrae:
1 - Watse tipe visiere is die beste vir algemene jag to 150m?
2 - Waar koop ek sulke visiere en wie sal die beste wees om dit op te sit ? Ek is in Pretoria
Dankie
Visiere vir Howa
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Visiere vir Howa
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Visiere vir Howa
Wil jy spesifiek meganiese visiere hê?
Reflex of "red dot" hoort vinniger en makliker te monteer
Reflex of "red dot" hoort vinniger en makliker te monteer
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Visiere vir Howa
Ek wil graag ja.THOMAST wrote: Mon Jul 27, 2020 4:05 pm Wil jy spesifiek meganiese visiere hê?
Reflex of "red dot" hoort vinniger en makliker te monteer
Het 'n 1-4x scope wat ek met QD mounts ook kan gebruik.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Visiere vir Howa
"n Ghost ring" m.a.w. 'n gaatjievisier met 'n groot gat en baie dun rand werk ook mooi.
-
Grobbieb
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Fri Jun 15, 2018 10:25 pm
Re: Visiere vir Howa
Kan ek vra waar jy die geweer gekoop het? Ek is ook op soek na presies daai.heywillie wrote:Middag,
Ek het vir my 'n Howa 375 Ruger 20" loop gekoop.
Ek wil graag oop visier met die geweer skiet en sal dus visiere moet laat opsit.
Twee vrae:
1 - Watse tipe visiere is die beste vir algemene jag to 150m?
2 - Waar koop ek sulke visiere en wie sal die beste wees om dit op te sit ? Ek is in Pretoria
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Visiere vir Howa
Geweer winkel in Hoedspruit.Grobbieb wrote: Mon Jul 27, 2020 6:25 pmKan ek vra waar jy die geweer gekoop het? Ek is ook op soek na presies daai.heywillie wrote:Middag,
Ek het vir my 'n Howa 375 Ruger 20" loop gekoop.
Ek wil graag oop visier met die geweer skiet en sal dus visiere moet laat opsit.
Twee vrae:
1 - Watse tipe visiere is die beste vir algemene jag to 150m?
2 - Waar koop ek sulke visiere en wie sal die beste wees om dit op te sit ? Ek is in Pretoria
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
'n Lodge het 'n klomp gewere gekoop om vir jagters uit te huur.
Hulle het onlangs die koop gekanselleer en die geweer was weer op die mark.
Dink nie jy gaan sommer iewers nog 'n splinternuwe een kan kry nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Visiere vir Howa
THOR Engineering het 'n hele reeks visiere.
Dalk die beste om by hulle te begin.
Dalk die beste om by hulle te begin.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Visiere vir Howa
Ekt gister op FB gesien iemand wat dieselfde vraag gehad het en ook na Thor toe verwys is.DWB wrote: Tue Jul 28, 2020 8:07 am THOR Engineering het 'n hele reeks visiere.
Dalk die beste om by hulle te begin.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster