Page 1 of 2

6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Mon Jul 06, 2020 7:31 pm
by Conna Howa
Goeie dag

Ek wil graag hoor of hier iemand is wat al met 'n 156gr of 160gr punt in sy 6.5x55 gejag het. Is daar baie vleis skade?

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Mon Jul 06, 2020 8:08 pm
by knipmes
Die kaliber is nou nie dieselfde nie maar ek het 160 gr Sierra en Hornady in my 6.5 X 57 @ 2350 vt p sek geskiet. baie min vleis gemors

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Mon Jul 06, 2020 8:34 pm
by tripodmvr
Daardie is spoed in die klas van die 9.3x62, so vleisskade sal beperk wees.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Mon Jul 06, 2020 9:16 pm
by Jaco v Zyl
Vir interessantheid.
Saterdag die 4 vervaardigers getoets in my 6.5 x55.
Stuk plank,nat tydskrifte en kanne water. 100m.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Mon Jul 06, 2020 9:50 pm
by Lategan1
ELD-X doen dit nie vir my nie, erge vleisskade.

Op hulle webblad, jagpunt 0-400m, skryf hulle 50-60% behoue bly. Dit strook met jou resultaat, veral teenoor ander k-punte. Gaan lees op hulle webblad, hulle inligting is baie duidelik omtrent hierdie koeëlpunt.

Beste.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 6:11 am
by Apie
Jaco v Zyl wrote:Vir interessantheid.
Saterdag die 4 vervaardigers getoets in my 6.5 x55.
Stuk plank,nat tydskrifte en kanne water. 100m.
Wat was jou impak spoed min of meer Jaco?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 6:19 am
by Jaco v Zyl
Impakspoed op 100m
Eldx 2575
Swift 2636
Oryx 2505
Barnes 2680

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 6:36 am
by Apie
Jaco v Zyl wrote:Impakspoed op 100m
Eldx 2575
Swift 2636
Oryx 2505
Barnes 2680
Netjies

As jy tyd en krag het, doen bietjie daai toets op 200 en 300meter ook.

Dink die resultate gaan interessant wees.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 6:46 am
by Jaco v Zyl
Wat voorspel of verwag jy Apie?

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 6:59 am
by Lategan1
Ek moet darem bylas, die arme eldx kompeteer nou hier teen die gehardstes!

Hy is baie nader aan ‘n varmint k-punt as hierdie menere. Verdere toetse per Apie, ek volg graag.

Beste.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 7:10 am
by Rasmus
Ek skiet tans die 156 gr Oryxe uit my 6.5 x 55 trompsnelheid 2450vt/s

Ek kon die een herwin wat n vark voor die kop getref het. Ek het die koeël in die nek onder die vel uitgehaal.

Jaco is jy seker van die impak spoed op 100m? Teen watse spoed skiet jy die oryxe?

My seun het n blesbok op die blad geskiet met die oryxe daar was maar taamlik bloed gewees maar darem nie n papery nie.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 7:55 am
by Jaco v Zyl
More Rasmus.
2736 trompsnelheid op oryx

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 8:28 am
by Desperatezulu
Conna Howa wrote: Mon Jul 06, 2020 7:31 pm Goeie dag

Ek wil graag hoor of hier iemand is wat al met 'n 156gr of 160gr punt in sy 6.5x55 gejag het. Is daar baie vleis skade?
Min skade! Ek gebruik die 156gr Oryx met n MV rondom 2500vt/s. Nog nie n koeel herwin op rooibok/vark grootte wild nie. Baie lekker bosveld kombinasie!

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 8:59 am
by Rasmus
Jaco v Zyl wrote: Tue Jul 07, 2020 7:55 am More Rasmus.
2736 trompsnelheid op oryx
Dit is lekker haastig. Hoe lank is jou loop en watse kruit gebruik jy?

Groete

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 9:07 am
by Jaco v Zyl
Vv560
24” druk rondom 56000

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 9:19 am
by Apie
Jaco v Zyl wrote:Wat voorspel of verwag jy Apie?
Ek dink die loodkerns gaan beter presteer wat gewig retensie aanbetref en die harder Swift en Barnes gse wondkanaal/expansion gaan kleiner raak


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 2:16 pm
by CassellG
ek het begin speel met 160 gn woodleigh met s385 op my kort 22 duim 6.5 x 55. kon met SB doppe by 2400 uitkom sonder druk tekens , aloewel ed dink nie die loop stabiliseer die ronte sooo goed nie. ek sal egter kans sien vir "n willebees so op 50-80m

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 2:18 pm
by CassellG
dit was 44.5 gn so 51000 psi. ek glo daar is plek vir verbetering?

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 2:47 pm
by Dale SH
CassellG wrote: Tue Jul 07, 2020 2:18 pm dit was 44.5 gn so 51000 psi. ek glo daar is plek vir verbetering?
Norma MRP or Viht N560 will give you more than 100 fps better MV at the same pressure.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 7:12 pm
by 3kus
Ek jag met die 156gr in myne. Baie tevrede oor die laaste jaar. Nou onlangs n Gemsbok plat getrek (bladskoot) en die punt herwin. 149.3gr vs 156gr. Vleisskade was minimaal. Spoed +-2480fps.
IMG_5530.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Tue Jul 07, 2020 9:25 pm
by Frederik
Ek het my seun se Sweed nou gelaai met met 160gr Hornady interlocks teen rapsie oor 2400fps sal sien hoe maak hulle oor die naweek ek verwag mooi resultate.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Wed Jul 08, 2020 8:33 pm
by LouisR
Watter kruit gaan beste werk vir die 140-160gr koeels? Tans skiet ek 150gr Claw teen 2680ft/s 48.2gr S385, kry nie lekker groepe uit my 28duim loop nie.

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Wed Jul 08, 2020 8:42 pm
by Ding
3kus wrote:Ek jag met die 156gr in myne. Baie tevrede oor die laaste jaar. Nou onlangs n Gemsbok plat getrek (bladskoot) en die punt herwin. 149.3gr vs 156gr. Vleisskade was minimaal. Spoed +-2480fps.
IMG_5530.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai lyk mooi!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Wed Jul 08, 2020 9:33 pm
by Dale SH
LouisR wrote: Wed Jul 08, 2020 8:33 pm Watter kruit gaan beste werk vir die 140-160gr koeels? Tans skiet ek 150gr Claw teen 2680ft/s 48.2gr S385, kry nie lekker groepe uit my 28duim loop nie.
Norma MRP

Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte

Posted: Fri Jul 10, 2020 2:52 pm
by LouisR
Thanks Dale