6.5x55 en 156 of 160 gr punte
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Goeie dag
Ek wil graag hoor of hier iemand is wat al met 'n 156gr of 160gr punt in sy 6.5x55 gejag het. Is daar baie vleis skade?
Ek wil graag hoor of hier iemand is wat al met 'n 156gr of 160gr punt in sy 6.5x55 gejag het. Is daar baie vleis skade?
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Die kaliber is nou nie dieselfde nie maar ek het 160 gr Sierra en Hornady in my 6.5 X 57 @ 2350 vt p sek geskiet. baie min vleis gemors
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Daardie is spoed in die klas van die 9.3x62, so vleisskade sal beperk wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Vir interessantheid.
Saterdag die 4 vervaardigers getoets in my 6.5 x55.
Stuk plank,nat tydskrifte en kanne water. 100m.
Saterdag die 4 vervaardigers getoets in my 6.5 x55.
Stuk plank,nat tydskrifte en kanne water. 100m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
ELD-X doen dit nie vir my nie, erge vleisskade.
Op hulle webblad, jagpunt 0-400m, skryf hulle 50-60% behoue bly. Dit strook met jou resultaat, veral teenoor ander k-punte. Gaan lees op hulle webblad, hulle inligting is baie duidelik omtrent hierdie koeëlpunt.
Beste.
Op hulle webblad, jagpunt 0-400m, skryf hulle 50-60% behoue bly. Dit strook met jou resultaat, veral teenoor ander k-punte. Gaan lees op hulle webblad, hulle inligting is baie duidelik omtrent hierdie koeëlpunt.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Wat was jou impak spoed min of meer Jaco?Jaco v Zyl wrote:Vir interessantheid.
Saterdag die 4 vervaardigers getoets in my 6.5 x55.
Stuk plank,nat tydskrifte en kanne water. 100m.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Impakspoed op 100m
Eldx 2575
Swift 2636
Oryx 2505
Barnes 2680
Eldx 2575
Swift 2636
Oryx 2505
Barnes 2680
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
NetjiesJaco v Zyl wrote:Impakspoed op 100m
Eldx 2575
Swift 2636
Oryx 2505
Barnes 2680
As jy tyd en krag het, doen bietjie daai toets op 200 en 300meter ook.
Dink die resultate gaan interessant wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Wat voorspel of verwag jy Apie?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Ek moet darem bylas, die arme eldx kompeteer nou hier teen die gehardstes!
Hy is baie nader aan ‘n varmint k-punt as hierdie menere. Verdere toetse per Apie, ek volg graag.
Beste.
Hy is baie nader aan ‘n varmint k-punt as hierdie menere. Verdere toetse per Apie, ek volg graag.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Ek skiet tans die 156 gr Oryxe uit my 6.5 x 55 trompsnelheid 2450vt/s
Ek kon die een herwin wat n vark voor die kop getref het. Ek het die koeël in die nek onder die vel uitgehaal.
Jaco is jy seker van die impak spoed op 100m? Teen watse spoed skiet jy die oryxe?
My seun het n blesbok op die blad geskiet met die oryxe daar was maar taamlik bloed gewees maar darem nie n papery nie.
Ek kon die een herwin wat n vark voor die kop getref het. Ek het die koeël in die nek onder die vel uitgehaal.
Jaco is jy seker van die impak spoed op 100m? Teen watse spoed skiet jy die oryxe?
My seun het n blesbok op die blad geskiet met die oryxe daar was maar taamlik bloed gewees maar darem nie n papery nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
More Rasmus.
2736 trompsnelheid op oryx
2736 trompsnelheid op oryx
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 189
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Min skade! Ek gebruik die 156gr Oryx met n MV rondom 2500vt/s. Nog nie n koeel herwin op rooibok/vark grootte wild nie. Baie lekker bosveld kombinasie!Conna Howa wrote: Mon Jul 06, 2020 7:31 pm Goeie dag
Ek wil graag hoor of hier iemand is wat al met 'n 156gr of 160gr punt in sy 6.5x55 gejag het. Is daar baie vleis skade?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Dit is lekker haastig. Hoe lank is jou loop en watse kruit gebruik jy?
Groete
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Vv560
24” druk rondom 56000
24” druk rondom 56000
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Ek dink die loodkerns gaan beter presteer wat gewig retensie aanbetref en die harder Swift en Barnes gse wondkanaal/expansion gaan kleiner raakJaco v Zyl wrote:Wat voorspel of verwag jy Apie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
ek het begin speel met 160 gn woodleigh met s385 op my kort 22 duim 6.5 x 55. kon met SB doppe by 2400 uitkom sonder druk tekens , aloewel ed dink nie die loop stabiliseer die ronte sooo goed nie. ek sal egter kans sien vir "n willebees so op 50-80m
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
dit was 44.5 gn so 51000 psi. ek glo daar is plek vir verbetering?
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Norma MRP or Viht N560 will give you more than 100 fps better MV at the same pressure.CassellG wrote: Tue Jul 07, 2020 2:18 pm dit was 44.5 gn so 51000 psi. ek glo daar is plek vir verbetering?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
3kus
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Ek jag met die 156gr in myne. Baie tevrede oor die laaste jaar. Nou onlangs n Gemsbok plat getrek (bladskoot) en die punt herwin. 149.3gr vs 156gr. Vleisskade was minimaal. Spoed +-2480fps.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Ek het my seun se Sweed nou gelaai met met 160gr Hornady interlocks teen rapsie oor 2400fps sal sien hoe maak hulle oor die naweek ek verwag mooi resultate.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Watter kruit gaan beste werk vir die 140-160gr koeels? Tans skiet ek 150gr Claw teen 2680ft/s 48.2gr S385, kry nie lekker groepe uit my 28duim loop nie.
- Ding
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Daai lyk mooi!3kus wrote:Ek jag met die 156gr in myne. Baie tevrede oor die laaste jaar. Nou onlangs n Gemsbok plat getrek (bladskoot) en die punt herwin. 149.3gr vs 156gr. Vleisskade was minimaal. Spoed +-2480fps.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Norma MRPLouisR wrote: Wed Jul 08, 2020 8:33 pm Watter kruit gaan beste werk vir die 140-160gr koeels? Tans skiet ek 150gr Claw teen 2680ft/s 48.2gr S385, kry nie lekker groepe uit my 28duim loop nie.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Thanks Dale
