Goeie naand, help my asb verstaan, ek het nuwe ringe opgesit(medium Thor) en Nikon teleskoop(Monarch 5-20*44). Voorheen was daar reeds ander teleskoop op dieselfde basisse, so dit het nie verander(vorige ringe Lynx hoog) Vandag probeer ek dit instel en hardloop uit elevasie verstelling uit met 2 duim laag op 100m. Die ringe is nie geshim nie. Wat kan moontlike oorsaak wees en hoe maak ek dit reg? Teleskoop stel in 1/8 duim en het amper 400 clicks beskikbaar van onder tot bo.
Groete
Louis
Nikon scope en elevasie
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Nikon scope en elevasie
Goeiemôre Louis, Henk van Zyl hier. Iets is groot fout hier. Watse geweer is hier ter spake? In n perfekte wereld moes daar 25MOA op- en 25MOA af verstelling gewees het. Vir n begin sou ek voorstel om die 2 ringe om te ruil en te kyk wat die effek daarvan is. Dit is glad nie idiaal om op die scope se "end" te skiet nie.LouisR wrote:Goeie naand, help my asb verstaan, ek het nuwe ringe opgesit(medium Thor) en Nikon teleskoop(Monarch 5-20*44). Voorheen was daar reeds ander teleskoop op dieselfde basisse, so dit het nie verander(vorige ringe Lynx hoog) Vandag probeer ek dit instel en hardloop uit elevasie verstelling uit met 2 duim laag op 100m. Die ringe is nie geshim nie. Wat kan moontlike oorsaak wees en hoe maak ek dit reg? Teleskoop stel in 1/8 duim en het amper 400 clicks beskikbaar van onder tot bo.
Groete
Louis
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Nikon scope en elevasie
Môre Henk, ja ek stem saam, kan nie reg wees nie. Dis 'n 6.5mm x 55 op M98 aksie. Sover ek weet is altwee ringe dieselfde en maak dit geen verskil tov watter een voor of agter ingesit word nie, maar sal bietjie meet.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nikon scope en elevasie
Dalk "mismatch" tussen ou Lynx basisse en nuwe Thor ringe. Probeer dalk die ou ringe en kyk of dit nie beter is nie. In daardie geval moet jy dalk net nuwe Thor basisse kry.LouisR wrote:Goeie naand, help my asb verstaan, ek het nuwe ringe opgesit(medium Thor) en Nikon teleskoop(Monarch 5-20*44). Voorheen was daar reeds ander teleskoop op dieselfde basisse, so dit het nie verander(vorige ringe Lynx hoog) Vandag probeer ek dit instel en hardloop uit elevasie verstelling uit met 2 duim laag op 100m. Die ringe is nie geshim nie. Wat kan moontlike oorsaak wees en hoe maak ek dit reg? Teleskoop stel in 1/8 duim en het amper 400 clicks beskikbaar van onder tot bo.
Groete
Louis
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
