Oom Dyk

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Oom Dyk

Post by PWV »

Daar is so baie gepraat oor die springbokram van die Karoo, nl. Mannetjies Roux. Nou verskyn daar 'n artikel in Die Burger (12/06/2020) oor 'n ram met 'n horinglengte van 20 en 'n kwart duim. Kyk die video hieronder. Baie mooier horingvorm as Mannetjies Roux en nog 'n agste dm langer.



https://www.youtube.com/watch?v=RAbSI_- ... e=youtu.be
Post Reply