Nuwe Scope, probleem of nie?

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Nuwe Scope, probleem of nie?

Post by sako 30-06 »

Ek het n nuwe scope gekoop vir my 30-06, die geweer en scope het ek Safari toe gevat om die ou een met die nuwe een te vervang.
Ou Scope Burris Fullfield II 4.5-14x42.
Nuwe scope Burris Fullfield E1 6.5-20x50.

Die buise is dieselfde diameters so die ringe en alles is dieselfde, die scope is ook geboresight.
Toe ek by die huis kom toe sien ek die elevasie is 2 clicks opgestel en die windage 22 clicks.
Is dit normaal, ek sou gedink het die windage moet ook net een of twee soos al my vorige scopes?

Se asb vir my ek is verniet bekommerd.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Scope, probleem of nie?

Post by tripodmvr »

Ek sê jy is verniet bekommerd. Die 22 klieks is slegs 5.5 duim op 100 tree. Jy moet nog gaan kyk waar dit nou skiet, so dit kan nog beteken dat daardie 22 klieks weer uitgestel word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Nuwe Scope, probleem of nie?

Post by sako 30-06 »

Baie dankie Oom, dis baie goeie nuus.
Sal binnekort gaan skiet en kyk.
Net half gevoel scope is dalk skeef op een of ander manier.
Post Reply