Goeie dag almal,
Ons is in die proses om bestellings te plaas by, Giraud, LE Wilson, 21st Century asook Phoenix.
Indien daar enige spesiale produkte is wat U van een van die versskaffers af kort / of spesefiek soek laat ons gerus weet via epos of kontak ons direk op onderstaande nommers. Alle versoeke moet ons asb. teen Maandag 8 Junie 2020 bereik om deel van die bestelling te wees
Groete
CMH
Spesiale versoeke - Giraud, 21st Century, LE Wilson en Phoenix
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am

