Page 1 of 1

Cape Arms?

Posted: Tue Jun 02, 2020 10:19 am
by Ranger
Anyone delta with Cape Arms? https://www.capearms.co.za/

Safe to buy from?

Re: Cape Arms?

Posted: Tue Jun 02, 2020 10:30 am
by Fanta300
Hulle is duidelik in ‘n ander liga as waar ek meeding.

R828 vir 50 .22LR SK patroontjies???

Re: Cape Arms?

Posted: Tue Jun 02, 2020 10:59 am
by Arnold
Fanta300 wrote: Tue Jun 02, 2020 10:30 am Hulle is duidelik in ‘n ander liga as waar ek meeding.

R828 vir 50 .22LR SK patroontjies???
500 rondtes

Re: Cape Arms?

Posted: Tue Jun 02, 2020 8:55 pm
by Fanta300
Arnold, dit was bietjie tong in die kies. Op my I-Phone wys hy net helfte van die advertensie met een pakkie van 50 :o :o

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 7:11 am
by JurieW
Nie eers n kontak nommer op die website nie? en die address is "pretoria, by appointment"

Ek het gaan kyk op google maps daar is nie n straat met die naam "by appointment" in pretoria nie. Ek wonder hoe jy elkgeval die afspraak gaan maak as daar nie n nommer is om te bel nie.

In my nederige opinie, ek sou verby hou...

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 7:34 am
by Geno
Hulle is legit sover ek weet. Ek het by n silhouette skut hier in Bfn navraag gedoen oor wie Freedom Arms rollies invoer, toe verwys hy my na Cape Arms. Hy ken die mense.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 7:36 am
by Ranger
I’ve decided to buy elsewhere. Just not enough info and no references here or on Gunsite.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 7:45 am
by Lategan1
Ranger wrote: Wed Jun 03, 2020 7:36 am I’ve decided to buy elsewhere. Just not enough info and no references here or on Gunsite.
As iemand sy eie sakebedryf met so min erns opneem, hou verby. Verwag enige iemand na verkope diens met so min basiese inligting beskikbaar?

Jy neem die regte besluit, Ranger.

Beste.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm
by THOMAST
Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 5:05 pm
by Lategan1
THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.

Eerlike mense. >:D

As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.

Beste.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 5:25 pm
by Gawie(13mm)
Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 5:05 pm

Stop die lorrie Lategan1. Jy kruisig nou die boodskapper.
As jy nie Geno en Thomast se woord kan vat oor die eerbaarheid van die betrokke besigheid nie is ek nie seker of enige iemand anders op Jaracal jou sal kan help nie.
O jammer, ek sien nou dus Ranger wat navraag gedoen het. ;)

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 6:12 pm
by Ranger
Thanks again everyone. I did send a request for pricing through their website and was contacted. There was nothing they said or did that made me suspicious. My concerns were that I’d never heard of them before, neither did it seem anyone here or on GS did either. I then ordered elsewhere before Geno commented.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 6:36 pm
by Lategan1
Gawie(13mm) wrote: Wed Jun 03, 2020 5:25 pm
Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 5:05 pm
THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.
Eerlike mense. >:D

As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.

Beste.
Stop die lorrie Lategan1. Jy kruisig nou die boodskapper.
As jy nie Geno en Thomast se woord kan vat oor die eerbaarheid van die betrokke besigheid nie is ek nie seker of enige iemand anders op Jaracal jou sal kan help nie.
O jammer, ek sien nou dus Ranger wat navraag gedoen het. ;)
Gawie, ‘n edit van jou kant is seker die regte ding om te doen? Jou sterk woordkeuse is onnodig, sal dit waardeer.

Dankie.

Beste.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:37 pm
by Pappabeer
THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.
Al my dealings met Jackie vandat ek op skool was en hy een van die amptelike Rowland Ward opmeters was, en later met aankoop van hulle Bushill produkte was nog net positief. Ek het nie besef hy is n handwapen jagter nie. Op die noot - is Kallie Engelbrecht en sy seun nog aktief betrokke by handwapen silhouette en jag?

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:44 pm
by RV
As Jackie Crafford betrokke is kan julle maar koop.Ons doen al lank besigheid met hom.

Re: Cape Arms?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:50 pm
by Arnold
Ranger wrote:Thanks again everyone. I did send a request for pricing through their website and was contacted. There was nothing they said or did that made me suspicious. My concerns were that I’d never heard of them before, neither did it seem anyone here or on GS did either. I then ordered elsewhere before Geno commented.
I can not fault your response but having had a look on their website I think the products advertised is not really what many people on Gunsite or Jaracal would buy?

But like you see Jaracal have eyes, ears and experience everywhere Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Cape Arms?

Posted: Thu Jun 04, 2020 11:44 am
by THOMAST
Pappabeer wrote: Wed Jun 03, 2020 10:37 pm Op die noot - is Kallie Engelbrecht en sy seun nog aktief betrokke by handwapen silhouette en jag?
Dewald, ek het vir Kallie lanklaas gesien, maar Jackie sê dat Kallie se skietrus deur hulle bemark word. Die skietrus is spesifiek gemaak vir handwapenjagters, ek het ook een gehad toe ek nog met die TC gejag het en kan sê dat hy baie lekker werk vir sit skiet

Re: Cape Arms?

Posted: Thu Jun 04, 2020 11:54 am
by THOMAST
Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 5:05 pm
Eerlike mense. >:D

As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.

Beste.
Lategan1, toe ek met Jackie gepraat het, het ek genoem dat mense sukkel om om in verbinding te tree deur die web blad, meeste mense verkies 'n kontaknommer. Hulle verkies om egter kontak te maak deur die webblad. Miskien sal dit help as jy hulle kontak en ook vir hulle noem?
Stel jy belang in iets op hulle webblad?
"Eerlike mense. >:D " wat wil jy eintlik sê?
Lekker dag
T

Re: Cape Arms?

Posted: Thu Jun 04, 2020 12:14 pm
by Lategan1
Dankie Thomast.

Almal hier weet nou wie hulle is. Onthou, die vraag was oor Cape Arms en nie Bushills nie.

Ek gebruik self Bushills produkte. Sal ook weer en indien sukkel met kontak, sal ek dit beslis opneem. Veral nou dat ek weet ‘dit is mos ons mense’ :laugh:

Beste.

Re: Cape Arms?

Posted: Sun Jun 14, 2020 11:41 am
by GWB
Ek dink meeste van ons manne koop met die oog. Eerstens wil jy n presiese afbeedling sien van wat jy koop, As die prys ook daarby is maak dit die "besluit" net 200% makliker. As daar geen prys is nie en se doen navraag per e-pos of telefoon is ek al klaar 100% afgesit.

Dan moet die mense derdens maklik wees om in die hande te kry, Niks meer frustrerend as se doen per e-pos navraag en die ou kyk sy epos 1 x maal per week nie. Of daai foon wat semi permanent op voicemail is nie. Laastens as dit iemand hoogs betroubaar is soos nounet hierbo aanbeveel, dan maak jy maar die besluit om so bietjie te wag vir n terugantwoord, want ons weet baie manne moet vandag meer as een werk he om die kos op die tafel te sit, of hulle smous as addisionele inkomste.

Dis my 2 sente.

Re: Cape Arms?

Posted: Sun Jun 14, 2020 11:49 am
by Lategan1
Dankie vir jou goeie ‘common sense’ hiermee.

Beste.