Cape Arms?
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Cape Arms?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Cape Arms?
Hulle is duidelik in ‘n ander liga as waar ek meeding.
R828 vir 50 .22LR SK patroontjies???
R828 vir 50 .22LR SK patroontjies???
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Cape Arms?
500 rondtesFanta300 wrote: Tue Jun 02, 2020 10:30 am Hulle is duidelik in ‘n ander liga as waar ek meeding.
R828 vir 50 .22LR SK patroontjies???
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Cape Arms?
Arnold, dit was bietjie tong in die kies. Op my I-Phone wys hy net helfte van die advertensie met een pakkie van 50

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Cape Arms?
Nie eers n kontak nommer op die website nie? en die address is "pretoria, by appointment"
Ek het gaan kyk op google maps daar is nie n straat met die naam "by appointment" in pretoria nie. Ek wonder hoe jy elkgeval die afspraak gaan maak as daar nie n nommer is om te bel nie.
In my nederige opinie, ek sou verby hou...

12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Cape Arms?
Hulle is legit sover ek weet. Ek het by n silhouette skut hier in Bfn navraag gedoen oor wie Freedom Arms rollies invoer, toe verwys hy my na Cape Arms. Hy ken die mense.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Cape Arms?
I’ve decided to buy elsewhere. Just not enough info and no references here or on Gunsite.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Cape Arms?
As iemand sy eie sakebedryf met so min erns opneem, hou verby. Verwag enige iemand na verkope diens met so min basiese inligting beskikbaar?Ranger wrote: Wed Jun 03, 2020 7:36 am I’ve decided to buy elsewhere. Just not enough info and no references here or on Gunsite.
Jy neem die regte besluit, Ranger.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Cape Arms?
Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Cape Arms?
Eerlike mense.THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.
As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Cape Arms?
Stop die lorrie Lategan1. Jy kruisig nou die boodskapper.Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 5:05 pmEerlike mense.THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.![]()
As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.
Beste.
As jy nie Geno en Thomast se woord kan vat oor die eerbaarheid van die betrokke besigheid nie is ek nie seker of enige iemand anders op Jaracal jou sal kan help nie.
O jammer, ek sien nou dus Ranger wat navraag gedoen het.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Cape Arms?
Thanks again everyone. I did send a request for pricing through their website and was contacted. There was nothing they said or did that made me suspicious. My concerns were that I’d never heard of them before, neither did it seem anyone here or on GS did either. I then ordered elsewhere before Geno commented.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Cape Arms?
Gawie, ‘n edit van jou kant is seker die regte ding om te doen? Jou sterk woordkeuse is onnodig, sal dit waardeer.Gawie(13mm) wrote: Wed Jun 03, 2020 5:25 pmStop die lorrie Lategan1. Jy kruisig nou die boodskapper.Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 5:05 pmEerlike mense.THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.![]()
As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.
Beste.
As jy nie Geno en Thomast se woord kan vat oor die eerbaarheid van die betrokke besigheid nie is ek nie seker of enige iemand anders op Jaracal jou sal kan help nie.
O jammer, ek sien nou dus Ranger wat navraag gedoen het.![]()
Dankie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Cape Arms?
Al my dealings met Jackie vandat ek op skool was en hy een van die amptelike Rowland Ward opmeters was, en later met aankoop van hulle Bushill produkte was nog net positief. Ek het nie besef hy is n handwapen jagter nie. Op die noot - is Kallie Engelbrecht en sy seun nog aktief betrokke by handwapen silhouette en jag?THOMAST wrote: Wed Jun 03, 2020 4:22 pm Manne, die maatskappy is gestig deur Jackie Crafford en sy seun. Jackie is die eienaar van Bushills.
Hulle is die agente van al die produkte soos op hulle webblad, en nou ook vir die nuwe reeks Anschutz jaggewere. Dis goed om te weet dat Freedom Arms weer in Suid Afrika verteenwoordig word.
Jackie vra dat diegene wat wil kontak maak moet hom per epos kontak deur die webblad en hulle sal terug antwoord.
So wees rustig, dis ons tipe mense.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Cape Arms?
As Jackie Crafford betrokke is kan julle maar koop.Ons doen al lank besigheid met hom.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Cape Arms?
I can not fault your response but having had a look on their website I think the products advertised is not really what many people on Gunsite or Jaracal would buy?Ranger wrote:Thanks again everyone. I did send a request for pricing through their website and was contacted. There was nothing they said or did that made me suspicious. My concerns were that I’d never heard of them before, neither did it seem anyone here or on GS did either. I then ordered elsewhere before Geno commented.
But like you see Jaracal have eyes, ears and experience everywhere

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Cape Arms?
Dewald, ek het vir Kallie lanklaas gesien, maar Jackie sê dat Kallie se skietrus deur hulle bemark word. Die skietrus is spesifiek gemaak vir handwapenjagters, ek het ook een gehad toe ek nog met die TC gejag het en kan sê dat hy baie lekker werk vir sit skietPappabeer wrote: Wed Jun 03, 2020 10:37 pm Op die noot - is Kallie Engelbrecht en sy seun nog aktief betrokke by handwapen silhouette en jag?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Cape Arms?
Lategan1, toe ek met Jackie gepraat het, het ek genoem dat mense sukkel om om in verbinding te tree deur die web blad, meeste mense verkies 'n kontaknommer. Hulle verkies om egter kontak te maak deur die webblad. Miskien sal dit help as jy hulle kontak en ook vir hulle noem?Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 5:05 pm
Eerlike mense.![]()
As jy hulle persoonlik ken, dink dit is belangrik dat hulle weet eerlike mense diekant sukkel om kontak te maak. Glo hulle sal wil weet. Hulle tipe mense.
Beste.
Stel jy belang in iets op hulle webblad?
"Eerlike mense.
Lekker dag
T
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Cape Arms?
Dankie Thomast.
Almal hier weet nou wie hulle is. Onthou, die vraag was oor Cape Arms en nie Bushills nie.
Ek gebruik self Bushills produkte. Sal ook weer en indien sukkel met kontak, sal ek dit beslis opneem. Veral nou dat ek weet ‘dit is mos ons mense’
Beste.
Almal hier weet nou wie hulle is. Onthou, die vraag was oor Cape Arms en nie Bushills nie.
Ek gebruik self Bushills produkte. Sal ook weer en indien sukkel met kontak, sal ek dit beslis opneem. Veral nou dat ek weet ‘dit is mos ons mense’
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
GWB
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am
Re: Cape Arms?
Ek dink meeste van ons manne koop met die oog. Eerstens wil jy n presiese afbeedling sien van wat jy koop, As die prys ook daarby is maak dit die "besluit" net 200% makliker. As daar geen prys is nie en se doen navraag per e-pos of telefoon is ek al klaar 100% afgesit.
Dan moet die mense derdens maklik wees om in die hande te kry, Niks meer frustrerend as se doen per e-pos navraag en die ou kyk sy epos 1 x maal per week nie. Of daai foon wat semi permanent op voicemail is nie. Laastens as dit iemand hoogs betroubaar is soos nounet hierbo aanbeveel, dan maak jy maar die besluit om so bietjie te wag vir n terugantwoord, want ons weet baie manne moet vandag meer as een werk he om die kos op die tafel te sit, of hulle smous as addisionele inkomste.
Dis my 2 sente.
Dan moet die mense derdens maklik wees om in die hande te kry, Niks meer frustrerend as se doen per e-pos navraag en die ou kyk sy epos 1 x maal per week nie. Of daai foon wat semi permanent op voicemail is nie. Laastens as dit iemand hoogs betroubaar is soos nounet hierbo aanbeveel, dan maak jy maar die besluit om so bietjie te wag vir n terugantwoord, want ons weet baie manne moet vandag meer as een werk he om die kos op die tafel te sit, of hulle smous as addisionele inkomste.
Dis my 2 sente.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Cape Arms?
Dankie vir jou goeie ‘common sense’ hiermee.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 