.303 loop koop
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
.303 loop koop
Hi ouens ek het gese ek gaan vrae vra.
Ek het so ou .303 mk1 ek dink. Op die aksie is n nommer 1913/*** gegraveer so ek neem aan hy is in 1913 gemaak. Hy is nou op sy 2de loop volgens sy vorige eienaar. Dit was n impulsiewe koop ek weet en as ek weer kon sou ek net n nuwe Howa .308 gekoop het en klaar kry. Maar nadat ek so lank gewag het vir die liksens moet ek nou die beste maak van die ding.
Ek sien sy loop is lekker grof van voor to bo.(En hy skiet maar onakuraat)
1.) Ek wil by julle hoor of dit die moeite werd sal wees om n nuwe loop te laat op sit en of ek maar net n nuwe geweer moet koop aangesien Howa's so goedkoop is?
2.) As ek nog n oorspronklike militere loop kan kry wat sal julle se is hy werd?
3.) Hoeveel dink julle moet ek betaal met pasmaak en als ingesluit?
Laat ek hoor van die manne wat al deur die proses is en die majuba ketties ken.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .303 loop koop
Jis 303,
Ek en n 303 het mekaar goed verkeerd verstaan.Hierdie is nou my opinnie.
Ek sou se koop eerder n howa voor jy nou gan geld spandeur aan die loop. Kyk as jy n howa koop het jy een van die beste gewere op die mark en klaar. Het jy al na die Majuba se loop laat kyk?
Ek dink nie dis die moeite werd om klamp geld aan n 303 te spandeur nie,ek het daai foud gemaak en is nou nog spyt.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 loop koop
Wat is te veel geld? As ek die loop vir onder R2000 kan kry is dit die moeite werd?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: .303 loop koop
Waar kan jy lope kry vir onder R2000?*303* wrote: Wat is te veel geld? As ek die loop vir onder R2000 kan kry is dit die moeite werd?
Truvelo het my so 2 maande terug amper R8000 gekwoteer vir n loop en pas van die loop...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 loop koop
Ja maar dis nie n Truvelo loop nie maar n standaard Bsa 5 groef loop maw n oorspronklike loop. Die ding is ek kan nog n .303 koop vir minder as n R1000 by n geweer winkel en dit is een van die laaste modelle 1947. En dan kry ek n hele geweer nou moet ek meer betaal net vir n loop. So wat se julle is dit die geld werd?
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 loop koop
303 ek is BAIE lief vir my 303

So lyk hy.
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _3962a.jpg[/img]
Maar ek moet saamstek.
Ou militere 303' kan net te vol nonsens wees.
Ek sal nie die geld op een spandeer as ek nie seker is dat dit gaan werk nie.
Kamer grootte, headspace en nog vele dinge wat 'n rol speel.
Die een skiet op 'n tiekie en die ander een wil niks weet nie.
Ek sou s? dat as jy 'n geweer kan kry wat homself reeds bewys het sou ek dit doen maar anders sal ek maar ligvoet wees.
Freek op die forum wat skietstoelle bou het syne laat vervang, PM hom , dalk kan hy beter help.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .303 loop koop
Ek gan dit weer se. Nie die moeite werd nie. Al kry jy die loop vir onder R2000 dan kom daar nog ander goed ook by soos die gunsmith se werk headspace en nog dingetjies. Later staan jy op R4000 dan kon jy netsowel n Howa koop.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 loop koop
Times is hard. Die ou 303 lope raak skaars en nou moet mens hedendaagse pryse vir lope begin betaal.
Ek verstaan waarom jy raad kry om liewers Howa te koop. Jy kry waarborg en ook nog sterker moderne aksie. Kalibers is akkuraat en koegels is volop. Ja, dit maak sin om liewers dan 308 of 30-06 tekies om mee te vervang. Ek het ook my ou sporter duer twee nuwe lope gevat en nou skiet hy net akkuraat met 140gr GS Custom HV. Ek gee nog baie vir hom om en sal hom nog gebruik, maar loop vervang raak nou "groot" probleem.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .303 loop koop
Beteken nuwe loop nie in elk geval nuwe lisensie nie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 loop koop
Ja ek kan die loop met al die werk kry vir n goeie prys. Helfte wat n howa my sou kos. En dan sal ek nog n sintetiese kolf moet kry sodat die cheek piece hoog genoeg is vir groter scope. Dis ten minste nog n R1000 Ek dink ek sal maar die kans moet vat. Weet nie van die head space en al die dinge die smith behoort mos die goed te ken. Maar ja die lisensie storie is nog n ding. Hopelik gaan dit nou vinniger...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 loop koop
Maak net jou kostes vas as jy die pad wil loop. Ek moes 'n "nuwe" loop met 'n ander nuwe loop vervang. Het baie klasgeld betaal.*303* wrote: Ja ek kan die loop met al die werk kry vir n goeie prys. Helfte wat n howa my sou kos. En dan sal ek nog n sintetiese kolf moet kry sodat die cheek piece hoog genoeg is vir groter scope. Dis ten minste nog n R1000 Ek dink ek sal maar die kans moet vat. Weet nie van die head space en al die dinge die smith behoort mos die goed te ken. Maar ja die lisensie storie is nog n ding. Hopelik gaan dit nou vinniger...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .303 loop koop
Helfte van wat n Howa kos ja,maar as jy n howa koop het jy 3keer meer geweer as wat daai 303 ooit gan wees.
Maar as n man jou kop op n ding ge sit het gan ons jou nie van plan laat verander nie

Groetnis
Maar as n man jou kop op n ding ge sit het gan ons jou nie van plan laat verander nie
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 loop koop
Pvdw daardie 303 van jou lyk reg. Dis presies wat ek in gedagte het. Ek kan daardie Ati kolf vir bietjie minder as R1000 kry dan moet hy net gepasmaak word en gebed. Die silincer lyk ook goed maar dis net nog adisionele kostes en ek het dit nie rerig nodig. So vir my is dit n loop,kolf,bedding,en n hoer scope mount en dan n lekker scope bo op.
Ek sien jy het n Nikko diamond op joune. Hoe werk hy is jy gelukkig met hom?
Ek sien jy het n Nikko diamond op joune. Hoe werk hy is jy gelukkig met hom?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: .303 loop koop
as jy n goeie geweer smit het is dit miskien moontlik sonder nuwe lisensie(wonder maar net)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 loop koop
Waars Zimbi? Zimbi! kom ons gesels.
Ek wil ook vra hoe voel daardie sintetiese kolwe? I sy butt hol van binne of hoe? Skouer hy lekker? Is julle ouens happy met hom?
Ja ek het ook gehoor van die Nikons en baie se hulle is gelukkig. Ek het nog nooit self deur een gekyk so ek sal nie weet.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 loop koop
Hier is my .303 voor met die 30-06 agter. Ek wou vir die 30-06 nuwe loop opsit, maar na baie navorsing koop ek toe 'n nuwe Remington sps 30-06 goedkoper as wat 'n nuwe loop my gaan kos.*303* wrote: Waars Zimbi? Zimbi! kom ons gesels.
Ek wil ook vra hoe voel daardie sintetiese kolwe? I sy butt hol van binne of hoe? Skouer hy lekker? Is julle ouens happy met hom?
Ja ek het ook gehoor van die Nikons en baie se hulle is gelukkig. Ek het nog nooit self deur een gekyk so ek sal nie weet.
[img width=560 height=418]http://i301.photobucket.com/albums/nn64 ... 4144-1.jpg[/img]
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: .303 loop koop
303
Ek is ook 'n liefhebber van die ou majubas. As mens hom reg benader kan jy van hom lekker bos geweer maak.
Nou wil ek by jou hoor.
Is daar baie sentiment aan die geweer dat jy sovee geld bereid is om te spandeer?
Hier is my 303
[img width=560 height=420]http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... 0_6263.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... 0_6262.jpg[/img]
As jy praat van onakuraad, wat meen jy? hoe groot is die groep?
Het jy al die loop skoon gemaak?
Het jy al na die headspace en als laat kyk?
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 loop koop
Neels watse scopie het jy daar op, Is dit Burris FF2? My Zoemkapoef het ook nie meer die VX3 op nie, hy's nou op 'n 7x57. My sussie het vir my 'n FF2 2-7x35 vir kersfees gekoop en hy is in die pos.
Hy gaan lekker werk op die 303!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: .303 loop koop
Dirty
Ja dis FFII 3-9x40. Hy loop soos jetfuel
neels
Ja dis FFII 3-9x40. Hy loop soos jetfuel
neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: .303 loop koop
303
Ek het vir jou slegte nuus,om n 303 te kry dat hy lyk en skiet soos die wat van die manne het,gaan jou soveel kos dat jy amper twee Houwas kon koop en dan het jy nog steets net n 303.Ek het op aan beveling n 4ltr 4x4 handrat Navara gekoop met 30000 klm op, hy het nouu op 90000 klm sy 4de cluchplaat en als wat saam gaan gekry,behalwe dat hy n sterk engin het en baie lekker ry kan hy nie aan n Toyota se uitlaat ruik nie.Ek is nou reg om n R100000 te verloor om van die ding ontslae te raak.Some jou win some jou loos.Doen n kaliber swap en kry n nuwe geweer.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .303 loop koop
amen fanie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 loop koop
Die probleem met ons is die sentiment. Jy het die geweer gekry vir min of het hom al lankal. Nou moet hy skiet - netjies skiet - en daar trek jy. Baie geld later lyk hy mooi en skiet nie te sleg nie. Dit is nou maar ons natuur en soms moet jy maar vrede maak met jouself.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 loop koop
Die loop gaan nog gelap,crown,blue fit en als vir n oongelooflike prys as ek hoor wat die ander manne betaal. Dan is dit net die Ati kolf en bedding en natuurlik soek vir n lekke scope en het gelukkig familie in die US of A om vir my dit heelwat goedkoper te kry.Sal kyk na die prostaff. Maar ek like die bushnell elite 6500 2.5-16 dis mos nou n baie versatile scope maar ek wil nie R8000 betaal vir n scope nie.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 loop koop
Ek sien Amazon het hom op "sale" vir $473.*303* wrote: Die loop gaan nog gelap,crown,blue fit en als vir n oongelooflike prys as ek hoor wat die ander manne betaal. Dan is dit net die Ati kolf en bedding en natuurlik soek vir n lekke scope en het gelukkig familie in die US of A om vir my dit heelwat goedkoper te kry.Sal kyk na die prostaff. Maar ek like die bushnell elite 6500 2.5-16 dis mos nou n baie versatile scope maar ek wil nie R8000 betaal vir n scope nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson