Howa 22-250
Posted: Mon Apr 20, 2020 11:42 am
Hi.
Ek wil bietjie julle manne se denke hoor oor die 22-250 met 20 duim loop en n twist van 1:12. Gaan die kort loop hom baie spoed laat verloor of nie. Die geweer gaan maar gebruik word vir baanskiet en n bok in die kop en jakkelse. Ek sal baie daarvan hou om daai 53gr v-max te kan skiet in hom of n 55gr V-max. Die Howa 223 met n twist van 1:8 wat nou in kom verstaan ek kan net swaarder koeëls kan skiet. So watse spoed gaan jy kry bv met 69-79 gr koeël uit die 223. So die is maar vir my n kop klapper. Ek sal daarvan hou om n 53gr of 55 gr so teen 3250fps te kan skiet tot op 300 meter vir verder as dit sal ek een dag vir my n ander geweer aanskaf. Hulle manne is mos slim so help my asseblief.
Dankie.