Howa 22-250

Post Reply
User avatar
Gerhards
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm

Howa 22-250

Post by Gerhards »

Hi.

Ek wil bietjie julle manne se denke hoor oor die 22-250 met 20 duim loop en n twist van 1:12. Gaan die kort loop hom baie spoed laat verloor of nie. Die geweer gaan maar gebruik word vir baanskiet en n bok in die kop en jakkelse. Ek sal baie daarvan hou om daai 53gr v-max te kan skiet in hom of n 55gr V-max. Die Howa 223 met n twist van 1:8 wat nou in kom verstaan ek kan net swaarder koeëls kan skiet. So watse spoed gaan jy kry bv met 69-79 gr koeël uit die 223. So die is maar vir my n kop klapper. Ek sal daarvan hou om n 53gr of 55 gr so teen 3250fps te kan skiet tot op 300 meter vir verder as dit sal ek een dag vir my n ander geweer aanskaf. Hulle manne is mos slim so help my asseblief.

Dankie.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Howa 22-250

Post by Mellies »

Met iets soos IMR 3031 agter `n 53gr vmax uit `n 20" loop behoort jy by 3600voete uit te kom.

CFE223 so paar voete agter die 3031 en iets soos 4320 is naby 3500voete.

3031 se % prop burnt is net baie beter as die ander twee poeiers.

Laat die slim manne net eers bg. bevestig voor jy bomme bou.

Met `n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Howa 22-250

Post by Mellies »

Norma 202 behoort ook te werk. 3550voete se kant.

Met `n vleisie...
Post Reply