Boodskap vir die Lockdown Tydperk

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Die Kooperasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 480
Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm

Boodskap vir die Lockdown Tydperk

Post by Die Kooperasie »

Aan al ons lojale kliënte:

In hierdie tyd het almal seker reeds gedoen wat hul wou tydens die “lock Down” en die eensaamheid beweeg nou in. Om jou besig te hou kan jy gerus ons webtuiste dophou. Indien nodig kan jy jou bestelling plaas by die volgende epos adresse-
arms@humkoop.co.za
ammo@humkoop.co.za
Hierdie bestellings sal solank verpak word. Dit sal egter eers na die “lockdown” tydperk gestuur word. Koop nou voordat die pryse styg. Die wisselkoers is teen ons en ons verwag groot tekorte oor die volgende paar maande.
Sterkte aan almal.
Kom ons gee gehoor aan die overhede

Baie dankie
Vriendelike Groete
E
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Post Reply