Die holster is besig om stof te versamel - ek het dit saam met 'n klompie wit olifant items gekry!
Kyk na die mates op die fotos - ek het geen idee vir watter wapen dit geskik is nie.
My CZ sit los in die holster.
Sal dit kan PEP PAXI stuur vir wie belangstel
CR Secure Speed Holster
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
CR Secure Speed Holster
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
