Dubbel Geweer Sak

Post Reply
User avatar
pwdejager
Hero Member
Hero Member
Posts: 507
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Dubbel Geweer Sak

Post by pwdejager »

Ek is op soek na n dubbel geweer sak vir my AR en Haelgeweer. Moet goeie kwaliteir wees.

Ek is mal oor Legionare se sakke, maar hulle vat slegs een geweer, so gaan nie werk nie.

Kan enige iemand asb aanbevelings maak?
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Dubbel Geweer Sak

Post by Springkudu »

Probeer SSG Cases, seker hulle sal kan help


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Dubbel Geweer Sak

Post by BeesBreet »

pwdejager wrote:Ek is op soek na n dubbel geweer sak vir my AR en Haelgeweer. Moet goeie kwaliteir wees.

Ek is mal oor Legionare se sakke, maar hulle vat slegs een geweer, so gaan nie werk nie.

Kan enige iemand asb aanbevelings maak?

Legionnaire maak n dubbel sak wat ook an bakkie tralies kan vas maak...


SSG het n lekker dubbel sak
User avatar
pwdejager
Hero Member
Hero Member
Posts: 507
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Dubbel Geweer Sak

Post by pwdejager »

Dankie julle
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Dubbel Geweer Sak

Post by Dirkvh »

http://www.blackbearoutfitter.co.za/cat ... y=20978058

Ek het in die verlede by hulle gekoop en kwaliteit was tops
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Dubbel Geweer Sak

Post by gillie »

pwdejager wrote: Wed Feb 26, 2020 9:50 pm Ek is op soek na n dubbel geweer sak vir my AR en Haelgeweer. Moet goeie kwaliteir wees.

Ek is mal oor Legionare se sakke, maar hulle vat slegs een geweer, so gaan nie werk nie.

Kan enige iemand asb aanbevelings maak?
sommer net ter ingligting ... SSG doen nou die vervaardiging vir Legionaire, natuurlik met Legionaire se ontwerp en materiaal ens.
User avatar
pwdejager
Hero Member
Hero Member
Posts: 507
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Dubbel Geweer Sak

Post by pwdejager »

gillie wrote: Thu Feb 27, 2020 9:20 am
pwdejager wrote: Wed Feb 26, 2020 9:50 pm Ek is op soek na n dubbel geweer sak vir my AR en Haelgeweer. Moet goeie kwaliteir wees.

Ek is mal oor Legionare se sakke, maar hulle vat slegs een geweer, so gaan nie werk nie.

Kan enige iemand asb aanbevelings maak?
sommer net ter ingligting ... SSG doen nou die vervaardiging vir Legionaire, natuurlik met Legionaire se ontwerp en materiaal ens.
Great, so die kwaliteit van beide is goed :)
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Post Reply