Skoonmaak van geweer se kamer.

Post Reply
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Smitstertjies »

Ek wil graag hoor waarmee en die metode wat julle gebruik om julle gewere se kamers (nie die loop nie) skoon te maak, veral op die kleiner kalibers.

Ek maak al jare my gewere se kamer skoon met n stokkie met n tipe watte voor aan. Gister het ek egter n geval gehad waar die eerste 3 skote met die Dasher ek gesukkel het om die slot oop te kry, en daar mooi ejector merke agter op die dop was. Ek kon ook duidelik n swart smeermiddel agter op die doppe sien. Vanaf die 4de skoot was die swart smeermiddel weg en was die lading matig soos altyd. Ek het Sondag my geweer n goeie skoonmaak gegee, veral vir carbon, en het soos gewoonlik n droee lappie deurgestoot voor ek gaan skiet het. So ek het opgeslip om die kamer gedeelte mooi skoon te kry.

Ek hoor graag.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Capt. Yoda »

Vir die kamer self vat ek n ou rod met n ou plastiek borsel op en draai dan lappie om die hele spul sodat hy lekker stuif in die kamer kan in gaan, voor draai ek hom amper n cone laat hy so bq in die loop/freebore kan in gaan. Druk die hele spul in surgical spirits en draai hom n paar keer in die ronte daar binne
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Smitstertjies »

Dankie. Dit klink na n plan!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Forester »

Pistool se skoonmaakgoed werk vir my lekker saam met oorstokkies en lighter fluid...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Toyrsi »

Spuit eers die kamer met Carb cleaner uit.
Dan nylon borsel met lap om en Lighter fluid.
Dan net n skoon lappie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Plaashaas »

Wat van Chamber mops? Dit werk lekker voor op gebreekte Ram Rod in koordlose boor.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by andre007 »

Ek werk so
Mop in klein koordlose boor: Eers Brake system cleaner, dan Nitro Solvent, dan Acetone en dan n droeë mop. Met die proses gebruik ek nie n boreguide nie maar wel n plastiese pyp om die gemors uit die 'magwell' em sneller te hou.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Schalk van Wyk »

Biretech maak n lekker kamer skoonmaaknstel met n fitting om die lugs se slote ook skoon te maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Skoonmaak van geweer se kamer.

Post by Hein M. »

Forester wrote: Thu Feb 20, 2020 9:52 am Pistool se skoonmaakgoed werk vir my lekker saam met oorstokkies en lighter fluid...
100% Wat ek ook doen ;)
Post Reply