6.5mm CM VS 6mm CM
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
6.5mm CM VS 6mm CM
More,
Ek is nie so konfyt op al die specs en tegniese aspekte nie, maar wat sal die rede wees vir enige persoon om n 6mm bo n 6.5mm te koop, of bly die 6.5mm tops van die twee?
Groete,
Roger!
Ek is nie so konfyt op al die specs en tegniese aspekte nie, maar wat sal die rede wees vir enige persoon om n 6mm bo n 6.5mm te koop, of bly die 6.5mm tops van die twee?
Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Blykbaar het die meeste van die top skuts in die VSA oorgeskakel na 6mm.
My vermoede is dat, hoe kleiner die kaliber, hoe makliker is dit om hom akkuraat te kry. Dit moet iets met toleransies te doen he^.
Lees gerus die artikel "Secrets of the Houston Warehouse": http://www.angelfire.com/ma3/max357/houston.html
Die skrywer haal aan dat .22"-kalibers by verre die akkuraatste is. Hulle kon gereeld met 0.035"-groeperings spog, en daar is een geval waar hulle groeperings van 0.025" geskiet het.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Terugslag. Baie groot faktor om akkuraat te kan skiet. Ek hoop Jan Kraay en die ander ALRHA manne kom praat saam. Hoe swaarder die koeëls hoe meer terugslag. Daarom die moffieproppe op die 338LM's en selfs die kleiner kalibers.
Die hoeveelheid gas wat vrygestel word en die lawaai van die skoot het ook 'n "koets" faktor. Hoe kleiner die dop hoe kleiner word albei.
Die hoeveelheid gas wat vrygestel word en die lawaai van die skoot het ook 'n "koets" faktor. Hoe kleiner die dop hoe kleiner word albei.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Baie dankie, ek gaan biejtie gaan loer.Ds J wrote: Wed Feb 19, 2020 7:55 am Blykbaar het die meeste van die top skuts in die VSA oorgeskakel na 6mm.
My vermoede is dat, hoe kleiner die kaliber, hoe makliker is dit om hom akkuraat te kry. Dit moet iets met toleransies te doen he^.
Lees gerus die artikel "Secrets of the Houston Warehouse": http://www.angelfire.com/ma3/max357/houston.html
Die skrywer haal aan dat .22"-kalibers by verre die akkuraatste is. Hulle kon gereeld met 0.035"-groeperings spog, en daar is een geval waar hulle groeperings van 0.025" geskiet het.
Waardeer!
Too many to mention ;-)
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Hang af waarvoor jy die geweer wil gebruik.Roger wrote:More,
Ek is nie so konfyt op al die specs en tegniese aspekte nie, maar wat sal die rede wees vir enige persoon om n 6mm bo n 6.5mm te koop, of bly die 6.5mm tops van die twee?
Groete,
Roger!
Met die twee Howas as vergelyking gaan jy rondom 140gr uit 6.5 skiet en 105gr uit die 6mm. Vir jag gaan jy groter wild met 6.5 kan skiet.
Jy gaan jy minder windskuif met 6.5 hê. As jy 115gr skiet gaan 6mm baie naby aan 6.5 wees itv wind.
PRS/NRL tipe skiet skuif al hoe meer na 6mm(selfs 5.5mm) om minder recoil te hê en dus vinniger opvolg skote te kan skiet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Hierdie sal hoofsaaklik vir wild wees. Kwes bokke en opvolg skote.
Ek weet n .243 sal ook werk, maar as ek gaan koop, wil ek maar net "BEST BANG FOR BUCK" probeer kry.
Ek weet n .243 sal ook werk, maar as ek gaan koop, wil ek maar net "BEST BANG FOR BUCK" probeer kry.
Too many to mention ;-)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Loer maar na ammunisiepryse en beskikbaarheid. In Amerika gaan jy nie so probleem hê nie, maar hier skop jy nie 6CM ammo agter elke bos uit nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Goeie punt, dankietripodmvr wrote: Wed Feb 19, 2020 9:09 am Loer maar na ammunisiepryse en beskikbaarheid. In Amerika gaan jy nie so probleem hê nie, maar hier skop jy nie 6CM ammo agter elke bos uit nie.
Too many to mention ;-)
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Dit klink of jy soms baie vinnig sal moet skiet, dus sal jy ook moet kyk na n kaliber wat maklik kamer en nie storings gee nie.Roger wrote: Wed Feb 19, 2020 8:59 am Hierdie sal hoofsaaklik vir wild wees. Kwes bokke en opvolg skote.
Is die CM se skerper skouers dan nie eerder n nadeel nie?
Vir opvolgskote sou ek n swaarder kaliber verkies, maar die manne met ervaring in daardie veld sal beter kan sê.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Klink vir my of jy 'n .338wm beskryf....Roger wrote: Wed Feb 19, 2020 8:59 am Hierdie sal hoofsaaklik vir wild wees. Kwes bokke en opvolg skote.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Albei my gewere is Ackley kalibers waarvan die doppe 'n 40 grade skouer het. Albei gewere is op Howa aksies. Ek het nog nie 'n sweempie van 'n voerprobleem ervaar agv. die skerp skouer nie. Die Creedmoor se 30 grade skouer is juis vir daardie rede so gemaak dat die patroon maklik in selfs 'n AR, seepglad kan laai en ontlaai.Ds J wrote: Wed Feb 19, 2020 9:48 amDit klink of jy soms baie vinnig sal moet skiet, dus sal jy ook moet kyk na n kaliber wat maklik kamer en nie storings gee nie.Roger wrote: Wed Feb 19, 2020 8:59 am Hierdie sal hoofsaaklik vir wild wees. Kwes bokke en opvolg skote.
Is die CM se skerper skouers dan nie eerder n nadeel nie?
Vir opvolgskote sou ek n swaarder kaliber verkies, maar die manne met ervaring in daardie veld sal beter kan sê.
Die 6mm Creedmoor sal glad voer.
Jy moet kyk waar die roer in jou arsenaal inpas.
Indien jy net een geweer wil koop sal die 6.5 Creedmoor die beste "all-rounder" wees.
In my geval het ek 'n 7mm AI en is die 6mm Creedmoor of 243 'n beter pasmaat vir hom.
My .243 AI is vir klein wild tot 350 m en my 7mmAI loop van 0 tot 600m. Dit is maar my eie beskeie riglyne en werk tot nou baie goed vir my. Die 6.5 Creedmoor kan gelaai word van 108 grein tot 147 greiners en staan dus wydsbeen oor my twee kalibers.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Ek het lank my .223 gebruik en toe my .30-0sukses, maar ek soek n kaliber so half tussen die twee.
Too many to mention ;-)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Opvolg op gekweste wild sal die 6.5 beter werk as n 6mm veral met n sterk koel hier by 140gr rond, jy gaan nie altyd n mooi skoot op n gekweste bok kry nie
Maklikste is net jy moet laat die ouens met ordentlike 6mms jag dan gaan jy nie nodig he om hulle te volg nie...
Maklikste is net jy moet laat die ouens met ordentlike 6mms jag dan gaan jy nie nodig he om hulle te volg nie...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
6.5mm CM VS 6mm CM
Hier is ‘n baie interresante vergelyking tussen die 6mm en 6.5mm Creeds en nog ‘n paar ander gewilde lang afstand kalibers.
In die tabel outperform die 6mm Creed die 6.5mm Creed in terme van bullet drop en drift . Dit hang ook natuurlik af van die BC en spoed. Die die voorstelling is volgens my navorsing binne aanvaarbare norme.
Hiers ook ‘n interresante artikel.
https://www.shootingtimes.com/editoria ... -6-5/99205

Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Ek skiet 'n 6 Creed met 24" loop.
105gr RDF (G7 BC van 0.294 .. getoets en dit werk) @ 3020 fps
Vir teikenskiet skop dit enige 6.5 Creedmoor met konventionele teiken koeëls se gat.
Loop leeftyd gaan minder wees en afhangend van die afstand seker minder energie op die teiken.

- tau
- Hero Member

- Posts: 3964
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Nee wag nou wag nou. So hy wen die 6.5 Creed op 1200 m met 147 gr ELDM en 15 mph wind??? Ek is nie baie lief vir 6.5 Creed as jag kaliber nie, maar as teiken gun werk hy mooi. Die balans tussen recoil en vermoë daarvoor is reg.Arnold wrote: Wed Feb 19, 2020 2:50 pm Ek skiet 'n 6 Creed met 24" loop.
105gr RDF (G7 BC van 0.294 .. getoets en dit werk) @ 3020 fps
Vir teikenskiet skop dit enige 6.5 Creedmoor met konventionele teiken koeëls se gat.
Loop leeftyd gaan minder wees en afhangend van die afstand seker minder energie op die teiken.
@roger opvolg werk is nie een van die kalibers se werk nie. Dalk op Springbokke. Wil saam met Geno stem, ek het al met twee vlakte jag gidse gewerk wat .338 WM en 220 Gr interbonds geruik vir backup. Op vlakte wild op snaakse hoeke stamp hy 'n ding om. Jou 30-06 sal ook die job doen. Dit is die werk van 'n Magnum kaliber of in die bosveld 'n 9.3 tipe wapen.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
In my situasie, wat sou julle voorstel tussen my .223 en .30-06?
Ek le nader aan n .243 omdat ek dies, punte, ens, ens reeds het. Maar as ek koop, wil ek net een maal koop en klaar kry.
Ek skiet nie komps nie, maar ek is letterlik 2-5 dae n week in die veld, 80% Vrystaat vlaktes.
Ek le nader aan n .243 omdat ek dies, punte, ens, ens reeds het. Maar as ek koop, wil ek net een maal koop en klaar kry.
Ek skiet nie komps nie, maar ek is letterlik 2-5 dae n week in die veld, 80% Vrystaat vlaktes.
Too many to mention ;-)
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Watse tipe kwesbokke volg jy op en waar?
Buffels in die bos
Elande in die berge
Springbokke op die vlak?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Buffels in die bos
Elande in die berge
Springbokke op die vlak?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
My meeste kwesbokke is blesbokke en SWB op die vlaktes.
Ek het altyd reg gekom met my .223 want ek ken die geweer baie goed. Maar weens wind het ek begin om die .30-06 te gebruik.
Ek het tonne bokke van Springbok tot BWB geskiet met daai .223
Ek het altyd reg gekom met my .223 want ek ken die geweer baie goed. Maar weens wind het ek begin om die .30-06 te gebruik.
Ek het tonne bokke van Springbok tot BWB geskiet met daai .223
Too many to mention ;-)
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Dan is trajek belangrik siende dit langer skote gaan wees.
Ek glo iets soos daai 6.5-284 wat hier geadverteer op Jaracal lekker sal werk.
Jou standaard 243 sal ook goed doen.
As jy 80gr Krieke laai sal jy ‘n swartwillie van meeste hoeke kan aanval
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek glo iets soos daai 6.5-284 wat hier geadverteer op Jaracal lekker sal werk.
Jou standaard 243 sal ook goed doen.
As jy 80gr Krieke laai sal jy ‘n swartwillie van meeste hoeke kan aanval
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Ek sal maar hier dop hou en kyk waneer Arnold sy stelling kom regmaak hier bo.tau wrote: Wed Feb 19, 2020 3:22 pmNee wag nou wag nou. So hy wen die 6.5 Creed op 1200 m met 147 gr ELDM en 15 mph wind??? Ek is nie baie lief vir 6.5 Creed as jag kaliber nie, maar as teiken gun werk hy mooi. Die balans tussen recoil en vermoë daarvoor is reg.Arnold wrote: Wed Feb 19, 2020 2:50 pm Ek skiet 'n 6 Creed met 24" loop.
105gr RDF (G7 BC van 0.294 .. getoets en dit werk) @ 3020 fps
Vir teikenskiet skop dit enige 6.5 Creedmoor met konventionele teiken koeëls se gat.
Loop leeftyd gaan minder wees en afhangend van die afstand seker minder energie op die teiken.
@roger opvolg werk is nie een van die kalibers se werk nie. Dalk op Springbokke. Wil saam met Geno stem, ek het al met twee vlakte jag gidse gewerk wat .338 WM en 220 Gr interbonds geruik vir backup. Op vlakte wild op snaakse hoeke stamp hy 'n ding om. Jou 30-06 sal ook die job doen. Dit is die werk van 'n Magnum kaliber of in die bosveld 'n 9.3 tipe wapen.
n 6mm 105gr RDF teen 3020fps wen nie die wind skuif van n 6.5mm 147gr ELD-M teen 2710fps nie....
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Loer bietjie wat maak n 115gr DTAC @ 2985ft/sek teenoor die 147gr @ 2710ft/sek.Andre308 wrote: Thu Feb 20, 2020 7:52 amEk sal maar hier dop hou en kyk waneer Arnold sy stelling kom regmaak hier bo.tau wrote: Wed Feb 19, 2020 3:22 pmNee wag nou wag nou. So hy wen die 6.5 Creed op 1200 m met 147 gr ELDM en 15 mph wind??? Ek is nie baie lief vir 6.5 Creed as jag kaliber nie, maar as teiken gun werk hy mooi. Die balans tussen recoil en vermoë daarvoor is reg.Arnold wrote: Wed Feb 19, 2020 2:50 pm Ek skiet 'n 6 Creed met 24" loop.
105gr RDF (G7 BC van 0.294 .. getoets en dit werk) @ 3020 fps
Vir teikenskiet skop dit enige 6.5 Creedmoor met konventionele teiken koeëls se gat.
Loop leeftyd gaan minder wees en afhangend van die afstand seker minder energie op die teiken.
@roger opvolg werk is nie een van die kalibers se werk nie. Dalk op Springbokke. Wil saam met Geno stem, ek het al met twee vlakte jag gidse gewerk wat .338 WM en 220 Gr interbonds geruik vir backup. Op vlakte wild op snaakse hoeke stamp hy 'n ding om. Jou 30-06 sal ook die job doen. Dit is die werk van 'n Magnum kaliber of in die bosveld 'n 9.3 tipe wapen.
n 6mm 105gr RDF teen 3020fps wen nie die wind skuif van n 6.5mm 147gr ELD-M teen 2710fps nie....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Die ou Creed se doppie is dam net te klein, as hy nou SLR size was kon hy daai 115gr anderkant 3100 gegooi het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Cappie
Wow nou ou poon, dit is nog nie tyd vir rum nie! Klein slukkies my maat, klein slukkies...
Wow nou ou poon, dit is nog nie tyd vir rum nie! Klein slukkies my maat, klein slukkies...