Page 1 of 1

GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Thu Jan 30, 2020 8:08 am
by knipmes
Ek het n ou (50jr oud) Weaver 6 X vergroting .22 teleskoop wat net in die kas le
Indiend iemand belangstel kontak my 084 2085218
Ek woon in Pretoria Oos

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Thu Jan 30, 2020 8:20 am
by BenJacobs
Ek sal hom vat asb oom.

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Thu Jan 30, 2020 8:42 am
by knipmes
Dit is reg so Ben
Nou moet jy net reel hoe ons die teleskoop by jou kan kry
Groete

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Wed Feb 05, 2020 2:28 pm
by knipmes
Ons kry nie n geleentheid vanaf Pretoria na Kaapstad om die .22 teleskoop vir Ben Jacobs te stuur nie.
Ben het besluit om maar "verby te hou"

Die teleskoop is dus weer beskikbaar

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Wed Feb 05, 2020 2:49 pm
by Capt. Yoda
Knipmes as iemand anders hom nie gaan gebruik nie sal ek hom graag vat asb.

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Wed Feb 05, 2020 5:37 pm
by knipmes
Capt. Oblivious wrote: Wed Feb 05, 2020 2:49 pm Knipmes as iemand anders hom nie gaan gebruik nie sal ek hom graag vat asb.
Dit is dan reg so Ek hou dit vir jou

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Thu Aug 20, 2020 5:11 pm
by knipmes
knipmes wrote: Wed Feb 05, 2020 5:37 pm
Capt. Oblivious wrote: Wed Feb 05, 2020 2:49 pm Knipmes as iemand anders hom nie gaan gebruik nie sal ek hom graag vat asb.
Dit is dan reg so Ek hou dit vir jou
Ek het na die oorskakeling na vlak 2 n PM gestuur in verband met die teleskoop maar nog nie n antwoord gekry nie ? Hoe sal ons maak om die teleskoop by jou te kry

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Thu Aug 20, 2020 10:06 pm
by PWV
Knipmes, as CO dalk anders besluit, is ek daar!!!

@ CO: jy het dit mos nie eintlik nodig nie. Soek so iets vir my .22 :'(

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Fri Aug 21, 2020 6:01 am
by knipmes
PWV wrote: Thu Aug 20, 2020 10:06 pm Knipmes, as CO dalk anders besluit, is ek daar!!!

@ CO: jy het dit mos nie eintlik nodig nie. Soek so iets vir my .22 :'(
Dit is reg so. Die teleskoop is al lank terug verpak vir versending. As Kaptein dit nie nodig het nie praat ons verder. Hy moet net antwoord
Is hy miskien in die jagveld of n plek waar hy nie toegang tot sy pos het nie ?

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Fri Aug 21, 2020 7:03 am
by jankraay
knipmes wrote:Ons kry nie n geleentheid vanaf Pretoria na Kaapstad om die .22 teleskoop vir Ben Jacobs te stuur nie.
Ben het besluit om maar "verby te hou"

Die teleskoop is dus weer beskikbaar
R100 courier is nou nie n plaas se prys nie...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Fri Aug 21, 2020 8:41 am
by Capt. Yoda
More manne, ek het werk vir die scopie dankie. Oom Mes ek reel dat die scope die week op gelaai word.

Dankie

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Fri Aug 21, 2020 12:42 pm
by knipmes
Ek wag dan vir jou oproep.
Jammer vir die ander mense wat ook belang gestel het
Groete

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Fri Aug 21, 2020 1:02 pm
by alecjohnson
Oom Pieter ek het vir oom 'n weaver teleskoop 4x32 wat saam met my 303 gekom het. Ek PM oom.

Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP

Posted: Fri Aug 21, 2020 4:59 pm
by PWV
Het jou boodskap gekry, Alec. Baie dankie. Ge-PM.