GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Ek het n ou (50jr oud) Weaver 6 X vergroting .22 teleskoop wat net in die kas le
Indiend iemand belangstel kontak my 084 2085218
Ek woon in Pretoria Oos
Indiend iemand belangstel kontak my 084 2085218
Ek woon in Pretoria Oos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 882
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Ek sal hom vat asb oom.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Dit is reg so Ben
Nou moet jy net reel hoe ons die teleskoop by jou kan kry
Groete
Nou moet jy net reel hoe ons die teleskoop by jou kan kry
Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Ons kry nie n geleentheid vanaf Pretoria na Kaapstad om die .22 teleskoop vir Ben Jacobs te stuur nie.
Ben het besluit om maar "verby te hou"
Die teleskoop is dus weer beskikbaar
Ben het besluit om maar "verby te hou"
Die teleskoop is dus weer beskikbaar
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Knipmes as iemand anders hom nie gaan gebruik nie sal ek hom graag vat asb.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Dit is dan reg so Ek hou dit vir jouCapt. Oblivious wrote: Wed Feb 05, 2020 2:49 pm Knipmes as iemand anders hom nie gaan gebruik nie sal ek hom graag vat asb.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Ek het na die oorskakeling na vlak 2 n PM gestuur in verband met die teleskoop maar nog nie n antwoord gekry nie ? Hoe sal ons maak om die teleskoop by jou te kryknipmes wrote: Wed Feb 05, 2020 5:37 pmDit is dan reg so Ek hou dit vir jouCapt. Oblivious wrote: Wed Feb 05, 2020 2:49 pm Knipmes as iemand anders hom nie gaan gebruik nie sal ek hom graag vat asb.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Knipmes, as CO dalk anders besluit, is ek daar!!!
@ CO: jy het dit mos nie eintlik nodig nie. Soek so iets vir my .22
@ CO: jy het dit mos nie eintlik nodig nie. Soek so iets vir my .22
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Dit is reg so. Die teleskoop is al lank terug verpak vir versending. As Kaptein dit nie nodig het nie praat ons verder. Hy moet net antwoordPWV wrote: Thu Aug 20, 2020 10:06 pm Knipmes, as CO dalk anders besluit, is ek daar!!!
@ CO: jy het dit mos nie eintlik nodig nie. Soek so iets vir my .22![]()
Is hy miskien in die jagveld of n plek waar hy nie toegang tot sy pos het nie ?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
R100 courier is nou nie n plaas se prys nie...knipmes wrote:Ons kry nie n geleentheid vanaf Pretoria na Kaapstad om die .22 teleskoop vir Ben Jacobs te stuur nie.
Ben het besluit om maar "verby te hou"
Die teleskoop is dus weer beskikbaar
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
More manne, ek het werk vir die scopie dankie. Oom Mes ek reel dat die scope die week op gelaai word.
Dankie
Dankie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Ek wag dan vir jou oproep.
Jammer vir die ander mense wat ook belang gestel het
Groete
Jammer vir die ander mense wat ook belang gestel het
Groete
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Oom Pieter ek het vir oom 'n weaver teleskoop 4x32 wat saam met my 303 gekom het. Ek PM oom.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: GRATIS OU WEAVER .22 TELESKOOP
Het jou boodskap gekry, Alec. Baie dankie. Ge-PM.
