Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het die bogenoemde Scope met 30mm Ringe te koop. Scope is nog in Puik kondisie en kom saam met Sunshade,Scope Cover en Oorspronklike boks! Daar is wel ligte Ring Merkies op die Buis.
Eks in Middelburg Mpumalanga. Kontak my gerus op 0784663980.
Posgeld vir Koper se Rekening.
Prys is : R 15 500.00.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Last edited by SHARKY on Wed Jan 22, 2020 6:44 pm, edited 1 time in total.