AR-15 dubbelskoot

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

AR-15 dubbelskoot

Post by ChristoK »

Naandsê, my AR skiet partykeer twee skote as ek die sneller stadig trek. Dit gebeur gewoonlik as ek verder skote vat en mens dus die sneller stadiger trek. Het iemand al so 'n probleem ondervind? Of as iemand my kan verwys na 'n persoon wat my dalk kan help om de probleem uit te sorteer?
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: AR-15 dubbelskoot

Post by Ds J »

Christo, ek het al gelees van sommige gevalle waar pap vere, of geslyte parte die simptoom veroorsaak get.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: AR-15 dubbelskoot

Post by 243Songdaug »

Jyt nie dalk aan die sneller laat werk nie? Weet van manne wat hul snellers ligter wou maak en perongeluk vlakke masjieneer het wat nie aangeraak moes word nie.

Nuwe after market sneller instaleer en die probleem was uitsorteer.
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: AR-15 dubbelskoot

Post by ChristoK »

243Songdaug wrote:Jyt nie dalk aan die sneller laat werk nie? Weet van manne wat hul snellers ligter wou maak en perongeluk vlakke masjieneer het wat nie aangeraak moes word nie.

Nuwe after market sneller instaleer en die probleem was uitsorteer.
Nee hy is nog standaard.


Sent from my iPhone using Tapatalk
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: AR-15 dubbelskoot

Post by Plaashaas »

Ek het ook al n "Slamfire" gehad. Ek het vermoed dit was omdat ek pistool primers gebruik vir die herlaai maar nou dat jy die stadig trek (ver skiet) noem dink ek ook dit kan eerder dit wees. Gelukkig vir my was al 2 skote "hits" op gong op 300m by n club kompetisie.
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: AR-15 dubbelskoot

Post by gbvl »

Nie n sneller probleem soos dit klink by jou die geval mag wees nie maar ook al dubbelskote gehad en gedink dis die sneller maar was toe die slagpen. Die AR het n “floating” slagpen en vereis rifle primers omdat die slagpen wel effens kontak maak met die primer as die BCG vorentoe beweeg. My probleem was te veel olie op die slagpen wat taai geraak het en die slagpen saam met die “bolt” vorentoe getrek het en partymaal met net genoeg momentum om die primer te laat onsteek. Skoongemaak en toe weer reg.
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: AR-15 dubbelskoot

Post by ChristoK »

gbvl wrote: Thu Jan 09, 2020 10:54 am Nie n sneller probleem soos dit klink by jou die geval mag wees nie maar ook al dubbelskote gehad en gedink dis die sneller maar was toe die slagpen. Die AR het n “floating” slagpen en vereis rifle primers omdat die slagpen wel effens kontak maak met die primer as die BCG vorentoe beweeg. My probleem was te veel olie op die slagpen wat taai geraak het en die slagpen saam met die “bolt” vorentoe getrek het en partymaal met net genoeg momentum om die primer te laat onsteek. Skoongemaak en toe weer reg.
Baie dankie, ek sal hierna ook kyk.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
Post Reply