Page 1 of 1

90 Sake Fired 22-250 AI Doppe

Posted: Thu Dec 19, 2019 9:43 am
by Quenets
Goeie dag julle,

Ons het 'n kliƫnt se 22-250 AI vir hom verkoop.

Daar het 90 Sako 22-250 AI doppe oorgebly. Hulle is al geskiet.(Ek weet nie presies hoeveel nie, maar ek skat tussen 1 en 3 keer per dop)

Ons soek R500 vir die 90 doppe.

Kontak my by 023 347 7188 of ockert@quenets.co.za as julle belangstel.

Groete