Goeie dag julle,
Ons het 'n kliënt se 22-250 AI vir hom verkoop.
Daar het 90 Sako 22-250 AI doppe oorgebly. Hulle is al geskiet.(Ek weet nie presies hoeveel nie, maar ek skat tussen 1 en 3 keer per dop)
Ons soek R500 vir die 90 doppe.
Kontak my by 023 347 7188 of ockert@quenets.co.za as julle belangstel.
Groete
90 Sake Fired 22-250 AI Doppe
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am