Om die swaar goed man alleen te laai
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Om die swaar goed man alleen te laai
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Om die swaar goed man alleen te laai
Marius, weet jy van iemand wat dit inbring?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Om die swaar goed man alleen te laai
Kan 'n koedoe lekker met die ding laai. Jy moet net sorg dat jy hom onder 'n boom met 'n lekker dwarstak skiet. 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Om die swaar goed man alleen te laai
Thomas, ek het nou navraag gedoen en kan hopelik Maandag 'n antwoord verwag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Om die swaar goed man alleen te laai
Ons gebruik soortgelyke stelsel met die Hobycat seil.
As daardie stelsel nognie plaaslik beskikbaar is nie dan behoort julle by n seilboot winkel reg te kom met iets soortgelyks. Al probleem is dat enige iets wat met seil tedoen het is soos ons skiet goed...baie duur.
Groete
Andre