Page 1 of 1

6mm Creedmoore Rakgewere

Posted: Tue Dec 03, 2019 4:13 pm
by Leon Crous
Goeie middag manne,
Wie weet watter gewere (behalwe RPR Ruger en Ruger American) tans beskikbaar is in 6mm Creedmoore?
En die eintlike vraag is: Weet julle of daar vd fabrikate is wat gewere in die kaliber beplan vir die nabye toekoms?
groete,
leon.

Re: 6mm Creedmoore Rakgewere

Posted: Tue Dec 03, 2019 4:26 pm
by Dumbluck
Ruger RPR het 'n 24" loop

Savage Model 10 GRS 26" loop, GRS kolf, 10skoot magasyn, ek hoor hy het 'n baie lang freebore so jy sukkel om naby die lande te kom as jy magasyn lengte laai (net hoorsĂȘ)
Hy is ma duur

Ons almal hou maar asem op vir die Howa 26" heavy barrel wat veronderstel is om vroeg volgene jaar hier te wees...


Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: 6mm Creedmoore Rakgewere

Posted: Tue Dec 03, 2019 5:22 pm
by Mellies
Weatherby, Nosler, Remington, Browning.

Met n vleisie...

Re: 6mm Creedmoore Rakgewere

Posted: Tue Dec 03, 2019 5:50 pm
by Gawie(13mm)
Mellies wrote: Tue Dec 03, 2019 5:22 pm Weatherby, Nosler, Remington, Browning.

Met n vleisie...
...en hulle is almal plaaslik beskikbaar in Suid Afrika?

Re: 6mm Creedmoore Rakgewere

Posted: Tue Dec 03, 2019 6:08 pm
by Mellies
Gawie(13mm) wrote: Tue Dec 03, 2019 5:50 pm
Mellies wrote: Tue Dec 03, 2019 5:22 pm Weatherby, Nosler, Remington, Browning.

Met n vleisie...
...en hulle is almal plaaslik beskikbaar in Suid Afrika?
Seker nie Gawie.

Die vraag is watter fabrikate tans beskikbaar is in 6CM. Niks van plaaslik nie...

Die fabrikate wat ek noem is bekend in SA en sal hopelik plaaslik beskikbaar wees in die 6CM.

Met n vleisie...