Goeie middag manne,
Wie weet watter gewere (behalwe RPR Ruger en Ruger American) tans beskikbaar is in 6mm Creedmoore?
En die eintlike vraag is: Weet julle of daar vd fabrikate is wat gewere in die kaliber beplan vir die nabye toekoms?
groete,
leon.
6mm Creedmoore Rakgewere
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 6mm Creedmoore Rakgewere
Ruger RPR het 'n 24" loop
Savage Model 10 GRS 26" loop, GRS kolf, 10skoot magasyn, ek hoor hy het 'n baie lang freebore so jy sukkel om naby die lande te kom as jy magasyn lengte laai (net hoorsê)
Hy is ma duur
Ons almal hou maar asem op vir die Howa 26" heavy barrel wat veronderstel is om vroeg volgene jaar hier te wees...
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 6mm Creedmoore Rakgewere
Weatherby, Nosler, Remington, Browning.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6mm Creedmoore Rakgewere
...en hulle is almal plaaslik beskikbaar in Suid Afrika?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 6mm Creedmoore Rakgewere
Seker nie Gawie.Gawie(13mm) wrote: Tue Dec 03, 2019 5:50 pm...en hulle is almal plaaslik beskikbaar in Suid Afrika?
Die vraag is watter fabrikate tans beskikbaar is in 6CM. Niks van plaaslik nie...
Die fabrikate wat ek noem is bekend in SA en sal hopelik plaaslik beskikbaar wees in die 6CM.
Met n vleisie...