Page 1 of 1

Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Sat Nov 09, 2019 9:04 am
by jaracal
Ek moet die forum opgradeer so dit sal af wees vanaf Sondag middag.
Hou duim vas ek hardloop nie in probleme nie
Groete
Heinrich

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d

Posted: Sat Nov 09, 2019 9:58 am
by Flip Nel
jaracal wrote:Ek moet die forum opgradeer so dit sal af wees vanaf Sondag middag.
Hou duim vas ek hardloop nie in probleme nie
Groete
Heinrich
Dankie vir al die moeite

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d

Posted: Sat Nov 09, 2019 5:32 pm
by Willie
Dankie vir die laat weet. Ons hou duim vas dat dit vinnig en seepglad verloop !

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d

Posted: Mon Nov 11, 2019 3:12 am
by jaracal
Opdatering het toe nie so goed verloop nie :o :'( , so ek sal later in die week weer probeer. Baie jammer oor die ongerief.
Groete

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d

Posted: Mon Nov 11, 2019 3:28 am
by tripodmvr
En jy het nog nie baie geslaap nie !!!!!!!!

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d

Posted: Mon Nov 11, 2019 6:23 am
by jaracal
Wel dit is maar wat dit is. Weet self hoe ongeduldig ek kan raak as iets nie werk nie. :laugh: Sien jy slaap ook nie :o of vroeg opgestaan

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d

Posted: Mon Nov 11, 2019 7:39 am
by OosKaapJagter
Rekenaars is deesdae 'n noodsaaklike euwel, maar dit kom reguit uit die duiwel se werkswinkel uit.

Na 'n middag (en lyk my 'n deel van die nag!) se gesukkel eindig jy bewolk en vol donderweer op terug waar dit begin het.

Dankie ook vir die moeite met die forum.

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Mon Nov 11, 2019 10:18 am
by jaracal
Laat weet as daar probleme met forum ondervind word. Lyk nie of ek nou enige errors gekry het nie. Sal met tyd die looks aanpas.

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Mon Nov 11, 2019 11:55 am
by jdpretorius
More Hein, mag ek dalk vra of ons weer toegang tot die forum sal he' via Taptalk of dalk een van die ander forum apps ?

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Mon Nov 11, 2019 12:01 pm
by jaracal
Ek gaan my bes probeer om dit weer te laai.
Mag dalk net 'n tydjie neem
Groete

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Mon Nov 11, 2019 12:03 pm
by jdpretorius
Groot dankie, wardeering !

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Mon Nov 11, 2019 7:52 pm
by KalahariKlong
Dit lyk sommer windgat.
Baie dankie vir al die moeite en n great forum oom.

Groete
KK

Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.

Posted: Mon Nov 11, 2019 7:54 pm
by jaracal
KalahariKlong wrote: Mon Nov 11, 2019 7:52 pm Dit lyk sommer windgat.
Baie dankie vir al die moeite en n great forum oom.

Groete
KK
Groot plesier ;)