Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
Ek moet die forum opgradeer so dit sal af wees vanaf Sondag middag.
Hou duim vas ek hardloop nie in probleme nie
Groete
Heinrich
Hou duim vas ek hardloop nie in probleme nie
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d
Dankie vir al die moeitejaracal wrote:Ek moet die forum opgradeer so dit sal af wees vanaf Sondag middag.
Hou duim vas ek hardloop nie in probleme nie
Groete
Heinrich
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d
Dankie vir die laat weet. Ons hou duim vas dat dit vinnig en seepglad verloop !
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d
Opdatering het toe nie so goed verloop nie
, so ek sal later in die week weer probeer. Baie jammer oor die ongerief.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d
En jy het nog nie baie geslaap nie !!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d
Wel dit is maar wat dit is. Weet self hoe ongeduldig ek kan raak as iets nie werk nie.
Sien jy slaap ook nie
of vroeg opgestaan
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te d
Rekenaars is deesdae 'n noodsaaklike euwel, maar dit kom reguit uit die duiwel se werkswinkel uit.
Na 'n middag (en lyk my 'n deel van die nag!) se gesukkel eindig jy bewolk en vol donderweer op terug waar dit begin het.
Dankie ook vir die moeite met die forum.
Na 'n middag (en lyk my 'n deel van die nag!) se gesukkel eindig jy bewolk en vol donderweer op terug waar dit begin het.
Dankie ook vir die moeite met die forum.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
Laat weet as daar probleme met forum ondervind word. Lyk nie of ek nou enige errors gekry het nie. Sal met tyd die looks aanpas.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
More Hein, mag ek dalk vra of ons weer toegang tot die forum sal he' via Taptalk of dalk een van die ander forum apps ?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
Ek gaan my bes probeer om dit weer te laai.
Mag dalk net 'n tydjie neem
Groete
Mag dalk net 'n tydjie neem
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
Groot dankie, wardeering !
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
Dit lyk sommer windgat.
Baie dankie vir al die moeite en n great forum oom.
Groete
KK
Baie dankie vir al die moeite en n great forum oom.
Groete
KK
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Forum sal van Sondag middag af wees om opgraderings te doen.
Groot plesierKalahariKlong wrote: Mon Nov 11, 2019 7:52 pm Dit lyk sommer windgat.
Baie dankie vir al die moeite en n great forum oom.
Groete
KK
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter