KRG Whiskey 3
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
KRG Whiskey 3
Het hierdie chassis al bietjie meer as 'n jaar terug gekoop, maar nog nooit foto's geneem nie. Wou aanvanklik die "fixed" model gehad het en nie die "folding" weergawe nie, maar "folding" was in voorraad - so het maar gekoop. Dit het egter 'n voordeel om die skouerstuk te vou as jy loop skoonmaak en hy pas in 'n kleiner tas wat vervoer makliker maak.
Ek het al voorheen 2 of 3 ander kolwe op die geweer gehad en was nooit 100% gelukkig nie - maar ek dink die Whiskey 3 is hier om te bly.
Ek het al voorheen 2 of 3 ander kolwe op die geweer gehad en was nooit 100% gelukkig nie - maar ek dink die Whiskey 3 is hier om te bly.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ammion on Fri Oct 11, 2019 9:57 am, edited 1 time in total.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: KRG Whiskey 3
Nog foto's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: KRG Whiskey 3
Baie netjies Paul
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: KRG Whiskey 3
Hoeveel whiskey's kos daardie kolfie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: KRG Whiskey 3
Mooi kolf.
Die Trans Karroo lied speel nou in my kop na daardie fotos...
Die Trans Karroo lied speel nou in my kop na daardie fotos...

-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: KRG Whiskey 3
Dis darem maar netjies!! Oom tripod dit sal afhang van 12jr/18jr. Maar jy kyk in die omgewing van so 5xbokse Jameson. En dit is AS jy een in die hande kan kry.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: KRG Whiskey 3
Baie dankie julle.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: KRG Whiskey 3
Very nice Paul
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: KRG Whiskey 3
Dankie Clayton
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 507
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: KRG Whiskey 3
Awesome kolf, ek het die KRG Bravo op my 308.
Wil graag die Whiskey 3 op 'n 6.5 Creedmoor sit.
Kan jy my asb verwys na die verskaffers in SA?
Wil graag die Whiskey 3 op 'n 6.5 Creedmoor sit.
Kan jy my asb verwys na die verskaffers in SA?
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: KRG Whiskey 3
Matoska Tacticalpwdejager wrote:Awesome kolf, ek het die KRG Bravo op my 308.
Wil graag die Whiskey 3 op 'n 6.5 Creedmoor sit.
Kan jy my asb verwys na die verskaffers in SA?
Kobus Ackerman (084 684 2228)
As wat jy wil he nie in voorraad is nie en dit moet bestel word:- IS DIT 'N MOEILIKE PAD WAT VIR JOU VOORLE
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 507
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: KRG Whiskey 3
Baie dankie, waardeer!
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: KRG Whiskey 3
Baie mooi Paul!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk


