Sommer net 'n lekker dag!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Sommer net 'n lekker dag!!!
Hallo Manne,
Ek het Saterdag my Toegewyde Jagter Status kursus gedoen en deel sommer net met julle die lekker tyd wat ek gehad het.
Die week het met 'n gesukkel begin want ek kon nie kruit kry nie, en moes nog ladings ontwikkel.
Gelukkig kry ek toe en begin so hier en daar spoed toets om op die node te kom.
Donderdag moes ek gou JHB toe en is eers Vrydag oggend terug met nog geen lading.
Laai toe gou nog so paar en met die eerste toets toe maak hulle mooi.
Nou ek is nie 'n goeie skut nie en was baie verlig toe ek 'n 14mm groep op 100m kry met die nulkwes en 150gr Hornady Interlocks.
Wel dit was Vrydag middag 2uur.
Toe is ek na werk terug huistoe en moes vinnig 50 rondtes laai, en hier gaan die krag af... Koplamp op en kers in die verte.
Saterdag oggen 5:30 by die werk, vat gou my mense uit en nou is dit om te gaan kursus loop.
Van 8 tot 1 sit ons in die klas en 2uur begin ons skiet.
Ek moes die eerste paar rondtes baan offisier wees, en toe ek nou al goed honger en bewerig is toe is dit my beurt om te skiet.
Nou het ek al gesien die manne trek swaar met die 150m l?, 100m sit en 50m staan, want met tye skiet jy regtig deur die gras na die vlakvark teikens.
Eerste rondte skiet ek soos my gat, en gelukkig het ek nog 2 kanse oor, 2de rondte gaan goed genoeg om deur te wees.
Toe besluit ek ek gaan nou weer gooi en dit sommer net rustig vat.
WRAGTIG!!! Daar skiet ek topscore vir die dag! 49/60. Dit het my dag gemaak, daar was net een ander ou wat dit ook kon behaal, al was dit in sy eerste rondte.
Maar dit laat 'n man sommer goed voel as als mooi loop!
En toe moes ek mos nou vir oom Bob die valplaat ook een deur die ore geen op 300m! Dit was die langste skoot in my lewe nog!
Hel maar dit was lekker!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Netjies man...
Jy sien wat jy kan reg kry met die geweer.
Nou gaan dit net lekkerder word.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Dankie dat jy vir my jammer voel en tog iets op my post gesit het 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Ag ons is maar so stil oor ons net jaloers is op daai mooi groepering man!
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Ag dankie ou Geno!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Shame ou Deon...DWB wrote: Dankie dat jy vir my jammer voel en tog iets op my post gesit het![]()
Jy moet nou nie jannie jammer gat trek nie...
Die effort en tyd wat jy die laaste tyd in jou skiet en herlaai gesit het kom nou terug met die resultate...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Dankie mater! Nou moet ek weer tyd in my werk en swottings insit 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
PS - jy kan dalk wel bietjie jammer vir jou self voel oor dit 'n 30-06 is...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
VdWalt jou m..r 
Daai geweer staan vir niks terug nie!!!
Daai geweer staan vir niks terug nie!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Hie hie - ek weet - spot sommer!
Ek gaan self sommer vroeg volgende jaar my kursus ook doen.

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Deon
Jou yster! Baie mooi gemaak daar en nogmaals geluk! Jy kan seker nie wag vir volgende jaar se skiet seisoen nie. Dit is lekker om hierdie lewensrit met jou te kon deel.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Ja manne, dit was nou baie lekker!
Ek wil regtig baie Dankie vir Ludwig, Wouter, Gerhard en Marno s? vir al hul bydrae gedurende die tyd. Ek het so telefoon/skype herlaai kursus gedoen
Nogmaals Dankie!
Ek wil regtig baie Dankie vir Ludwig, Wouter, Gerhard en Marno s? vir al hul bydrae gedurende die tyd. Ek het so telefoon/skype herlaai kursus gedoen
Nogmaals Dankie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Baas Wout!
Iewers gaan daar 'n bosvark homself in daai roer vasloop!
Hopelik Binnekort!

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Deon ek dink ek en jy is van die min manne wat "Personal Trainers" gehad het wat ons leer herlaai...

Mooi geskiet op daai vark, ek likes die een links en die een bo.....daai vark gaan nerens as jy hom daar klap nie.
Baie geluk met jou Toegewyde Jagtersstatus

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Dankie Oom Dawid!
Ja die papierbokke se vitals sit nie altyd waar mens sou gedink het hulle moet nie.
So jy moet maar eers uitvind waar die kringe getrek is en dan laat waai.
Dit bly ongelooflik lekker en ek dink ek gaan die foto langs my sertifikaat raam
Dit maak my ongelooflik bly dat ek eers die jaar begin jag en skiet het en dat die oefen somtyds wys.
Ja die papierbokke se vitals sit nie altyd waar mens sou gedink het hulle moet nie.
So jy moet maar eers uitvind waar die kringe getrek is en dan laat waai.
Dit bly ongelooflik lekker en ek dink ek gaan die foto langs my sertifikaat raam
Dit maak my ongelooflik bly dat ek eers die jaar begin jag en skiet het en dat die oefen somtyds wys.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Lekker, baie geluk
Ook in Oktober my kurses voltooi en die sertifikaat van CHASA gekry.

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Yoh,
Op daai twee wit stickertjies op die vlakvark teiken gaan jy betaal.
Op daai twee wit stickertjies op die vlakvark teiken gaan jy betaal.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Sommer net 'n lekker dag!!!
Ag hel, ek en my blerrie wit stickers 
In die bos sal ek nie l? of sit of staan sonder iets wat my minder maak bewe nie