Page 1 of 1
Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 11:53 am
by Malan123
Manne, ek het 'n paar redding 243 ackley dies. Die dies het redelik baie roes op gekry. Waarin kan ek dit laat le om ordentlik skoon te maak. Het al thinners en drain cleaner probeer, maar niengewerk nie
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 12:19 pm
by JVT172
Probeer Asyn...werk op castiron
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 12:25 pm
by Malan123
Dankie, sal asyn probeer
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 12:40 pm
by Pappabeer
Rust remover en n koper borsel
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 12:45 pm
by Malan123
Thanks Dewald. Ek het die koper borsel en thinners probeer. Ek sien Dr. Google praat can evaporust en dan koper borsel.
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 2:00 pm
by tripodmvr
Pasop vir die kommersiele produkte. Hulle bind die roes en vorm dan soos 'n laag. Jy wil dit bloot verwyder.
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 2:17 pm
by wlm
Malan123 wrote:Manne, ek het 'n paar redding 243 ackley dies. Die dies het redelik baie roes op gekry. Waarin kan ek dit laat le om ordentlik skoon te maak. Het al thinners en drain cleaner probeer, maar niengewerk nie
Ek sal hulle by jou koop.
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 2:23 pm
by Knewel
Power paraffin(blou) en 'n bietjie staal wol voor aan 'n boor
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 2:26 pm
by Williel
Ek sal verdunde swembadsuur gebruik. As die roes klaar weg geëet is, spoel af met koeksoda oplossing om suur te neutraliseer. Maak mooi droog met n haardroeër en smeer olie. Probeer dit op n stukkie geroesde yster vir n toets as jy wil.
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 5:29 pm
by Fanta300
Maak hom uitmekaar en gooi hom in nat tuimelaar. Daai staal pennetjies werk.
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 5:51 pm
by Malan123
Dankie vir al die insette, sal laat weet of hulle skoon kom
Re: Roes op dies
Posted: Tue Sep 24, 2019 7:00 pm
by Theunodb
Fanta300 wrote:Maak hom uitmekaar en gooi hom in nat tuimelaar. Daai staal pennetjies werk.
+1
Sent from my iPad using Tapatalk