Roes op dies
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Roes op dies
Manne, ek het 'n paar redding 243 ackley dies. Die dies het redelik baie roes op gekry. Waarin kan ek dit laat le om ordentlik skoon te maak. Het al thinners en drain cleaner probeer, maar niengewerk nie
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Roes op dies
Probeer Asyn...werk op castiron
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes op dies
Dankie, sal asyn probeer
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Roes op dies
Rust remover en n koper borsel
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes op dies
Thanks Dewald. Ek het die koper borsel en thinners probeer. Ek sien Dr. Google praat can evaporust en dan koper borsel.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Roes op dies
Pasop vir die kommersiele produkte. Hulle bind die roes en vorm dan soos 'n laag. Jy wil dit bloot verwyder.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Roes op dies
Ek sal hulle by jou koop.Malan123 wrote:Manne, ek het 'n paar redding 243 ackley dies. Die dies het redelik baie roes op gekry. Waarin kan ek dit laat le om ordentlik skoon te maak. Het al thinners en drain cleaner probeer, maar niengewerk nie
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Roes op dies
Power paraffin(blou) en 'n bietjie staal wol voor aan 'n boor
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Roes op dies
Ek sal verdunde swembadsuur gebruik. As die roes klaar weg geëet is, spoel af met koeksoda oplossing om suur te neutraliseer. Maak mooi droog met n haardroeër en smeer olie. Probeer dit op n stukkie geroesde yster vir n toets as jy wil.
Groete, Willie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Roes op dies
Maak hom uitmekaar en gooi hom in nat tuimelaar. Daai staal pennetjies werk.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes op dies
Dankie vir al die insette, sal laat weet of hulle skoon kom
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Roes op dies
+1Fanta300 wrote:Maak hom uitmekaar en gooi hom in nat tuimelaar. Daai staal pennetjies werk.
Sent from my iPad using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m

