Page 1 of 1
Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 10:22 am
by Methos
Kan gevaarlik raak

Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 10:24 am
by .270 Man
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 10:26 am
by Toxxyc
https://i.kym-cdn.com/photos/images/newsfeed/000/861/482/9d4.jpg
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 10:57 am
by jdpretorius
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 11:10 am
by Harambe
As jy korter as 1.8m is
c2b.jpg
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 11:13 am
by jdpretorius
aish ja.....nog ys asseblief !!!
LMGA
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 1:01 pm
by Capt. Yoda
Toxxyc wrote:https://i.kym-cdn.com/photos/images/newsfeed/000/861/482/9d4.jpg
hahaha ek wou nou net daai een post
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 1:09 pm
by Toxxyc
As jy vanaand tuis kom, sit 'n besemstok in die gang, dan kry jy die idee.
Capt. Oblivious wrote:hahaha ek wou nou net daai een post
Hah, great minds

Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Tue Sep 10, 2019 3:34 pm
by jdpretorius
Toxxyc wrote:
As jy vanaand tuis kom, sit 'n besemstok in die gang, dan kry jy die idee.
Capt. Oblivious wrote:hahaha ek wou nou net daai een post
Hah, great minds

Speel jy ook net op-en-af in die gang af ? ..........as jy lanklaas daar was dan raak die drukking mos groter

Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 7:07 am
by Toxxyc
Daar is niks fout met my drukking nie, ek kan jou belowe

Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 8:48 am
by jdpretorius
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 9:06 am
by JacquesT (Stompe)
Harambe wrote:As jy korter as 1.8m is
c2b.jpg
As Rocket daar staan en hy kyk op, kyk hy reguit onder haar rok in.

Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 9:25 am
by Chevvy SS
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 9:39 am
by jankraay
Hahaha jis nee hier gaan ek nog lekker lag!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 3:51 pm
by Hansieslim
Daai ouens wat baie steroids sluk se doppe is mos nie so groot nie...hoor ek maar
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 4:21 pm
by Toxxyc
Hansieslim wrote:Daai ouens wat baie steroids sluk se doppe is mos nie so groot nie...hoor ek maar
Eintlik is die doppe maar nog dieselfde grootte, dis net die lading wat nie baie kruit bevat nie, so hy skiet maar bietjie vrot. Soos 'n squib.
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 4:31 pm
by Hennie Dreyer
Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 10:06 pm
by Morkel
Ware storie Frik du Preez en sy twee maats speel golf op Humansdorp, my pel is op sy eie en word deel van sy 4bal. Op die eerste gat vertel Frik hom om sy put so in n 10 duim p/:l lente om die gat te kry. Op sy nerves slaan hy die bal toe so 15 duim verby die gat.
Frik hak af “ kyk kerels hoe stil dtil brag die klein d@nn€r . Hy en Frik wen toe die dag se komp - bly een van sy beste stories.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 10:23 pm
by joe rocket
JacquesT (Stompe) wrote:Harambe wrote:As jy korter as 1.8m is
c2b.jpg
As Rocket daar staan en hy kyk op, kyk hy reguit onder haar rok in.

Sal dit dalk wild raak...
Re: Gevaarlike Kamer druk
Posted: Wed Sep 11, 2019 10:25 pm
by joe rocket
Toxxyc wrote:Hansieslim wrote:Daai ouens wat baie steroids sluk se doppe is mos nie so groot nie...hoor ek maar
Eintlik is die doppe maar nog dieselfde grootte, dis net die lading wat nie baie kruit bevat nie, so hy skiet maar bietjie vrot. Soos 'n squib.
Maar wanneer hulle ophou spuit moet hulle 7 up drink.