Gevaarlike Kamer druk
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Gevaarlike Kamer druk
Kan gevaarlik raak 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk




Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
https://i.kym-cdn.com/photos/images/newsfeed/000/861/482/9d4.jpg
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
As jy korter as 1.8m is
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Of so iets
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
aish ja.....nog ys asseblief !!!
LMGA
LMGA
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
Toxxyc wrote:https://i.kym-cdn.com/photos/images/newsfeed/000/861/482/9d4.jpg
hahaha ek wou nou net daai een post
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
As jy vanaand tuis kom, sit 'n besemstok in die gang, dan kry jy die idee.jdpretorius wrote:![]()
![]()
.......ek is te bang om te vra hoe lae druk gaan lyk, my kop werk mos met prentjies
Hah, great mindsCapt. Oblivious wrote:hahaha ek wou nou net daai een post
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
Speel jy ook net op-en-af in die gang af ? ..........as jy lanklaas daar was dan raak die drukking mos groterToxxyc wrote:As jy vanaand tuis kom, sit 'n besemstok in die gang, dan kry jy die idee.jdpretorius wrote:![]()
![]()
.......ek is te bang om te vra hoe lae druk gaan lyk, my kop werk mos met prentjies
![]()
Hah, great mindsCapt. Oblivious wrote:hahaha ek wou nou net daai een post
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
Daar is niks fout met my drukking nie, ek kan jou belowe 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
Toxxyc wrote:Daar is niks fout met my drukking nie, ek kan jou belowe
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
As Rocket daar staan en hy kyk op, kyk hy reguit onder haar rok in.Harambe wrote:As jy korter as 1.8m is
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
Hahaha jis nee hier gaan ek nog lekker lag!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
Daai ouens wat baie steroids sluk se doppe is mos nie so groot nie...hoor ek maar
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gevaarlike Kamer druk
Eintlik is die doppe maar nog dieselfde grootte, dis net die lading wat nie baie kruit bevat nie, so hy skiet maar bietjie vrot. Soos 'n squib.Hansieslim wrote:Daai ouens wat baie steroids sluk se doppe is mos nie so groot nie...hoor ek maar
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
Ek sien hier is 'n paar "Brag gatte"
8 duim of ag shame? 
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Gevaarlike Kamer druk
Ware storie Frik du Preez en sy twee maats speel golf op Humansdorp, my pel is op sy eie en word deel van sy 4bal. Op die eerste gat vertel Frik hom om sy put so in n 10 duim p/:l lente om die gat te kry. Op sy nerves slaan hy die bal toe so 15 duim verby die gat.
Frik hak af “ kyk kerels hoe stil dtil brag die klein d@nn€r . Hy en Frik wen toe die dag se komp - bly een van sy beste stories.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Frik hak af “ kyk kerels hoe stil dtil brag die klein d@nn€r . Hy en Frik wen toe die dag se komp - bly een van sy beste stories.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
JacquesT (Stompe) wrote:As Rocket daar staan en hy kyk op, kyk hy reguit onder haar rok in.Harambe wrote:As jy korter as 1.8m is![]()
Sal dit dalk wild raak...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gevaarlike Kamer druk
Maar wanneer hulle ophou spuit moet hulle 7 up drink.Toxxyc wrote:Eintlik is die doppe maar nog dieselfde grootte, dis net die lading wat nie baie kruit bevat nie, so hy skiet maar bietjie vrot. Soos 'n squib.Hansieslim wrote:Daai ouens wat baie steroids sluk se doppe is mos nie so groot nie...hoor ek maar
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
