Rangefinder hulp
Posted: Tue Aug 13, 2019 7:37 pm
Ek het bitjie raad nodig, my afstand skat op diere is baie swak en ek het nou net te veel kere amper moeilikheid gemaak. Ek is dus in die mark vir 'n afstandmeter. Natuurlik is baie duur opsies, maar heeltemal te duur.
Ek is op die uitkyk vir volgende jagseisoen na 'n Vortex Ranger 1500. Ek is baie seker dis 'n tops besluit ek kan nie sien dat die 1800 die R2.5k meer werd is nie.
Ek is 'n vortex ondersteuner uit en uit, maar hier is die dilema: My pa het vir my 'n skakel gestuur van die Nikon Monarch 3000 stabilizer, Dit is baie goedkoper as die vortex en blykbaar meet dit baie verder en het stabilisering funksie, maar het nie die vortex waarborg nie (probleem een vir my ek is al deur 'n vortex eis en dit was pynloos).
Vortex 1500 kan tot 600m bok range wat oor goed genoeg is vir jag, en op baan gongs meet tot 1370m wat my maks skiet afstand is vir 'n hele paar jaar met my 243. maar magies daai 2.7km meet klink wonderlik vir 'n 6.5K meter nie. hoe ver meet dit suksesvol op bok? kom ons hou maar by springbok vir SA toestande.
Ek voel steeds die naam vortex dra genoeg gewig vir my om daar te bly, maar wil steeds jul ervarings en opinies hoor.