Ek het bitjie raad nodig, my afstand skat op diere is baie swak en ek het nou net te veel kere amper moeilikheid gemaak. Ek is dus in die mark vir 'n afstandmeter. Natuurlik is baie duur opsies, maar heeltemal te duur.
Ek is op die uitkyk vir volgende jagseisoen na 'n Vortex Ranger 1500. Ek is baie seker dis 'n tops besluit ek kan nie sien dat die 1800 die R2.5k meer werd is nie.
Ek is 'n vortex ondersteuner uit en uit, maar hier is die dilema: My pa het vir my 'n skakel gestuur van die Nikon Monarch 3000 stabilizer, Dit is baie goedkoper as die vortex en blykbaar meet dit baie verder en het stabilisering funksie, maar het nie die vortex waarborg nie (probleem een vir my ek is al deur 'n vortex eis en dit was pynloos).
Vortex 1500 kan tot 600m bok range wat oor goed genoeg is vir jag, en op baan gongs meet tot 1370m wat my maks skiet afstand is vir 'n hele paar jaar met my 243. maar magies daai 2.7km meet klink wonderlik vir 'n 6.5K meter nie. hoe ver meet dit suksesvol op bok? kom ons hou maar by springbok vir SA toestande.
Ek voel steeds die naam vortex dra genoeg gewig vir my om daar te bly, maar wil steeds jul ervarings en opinies hoor.
Rangefinder hulp
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinder hulp
Ek weet nie van n RF wat jy vir 12 of self dalk 20k gaan koop wat n gong tot op 2.7km gaan range nie maar daai een kan dalk. Persoonlik sou ek maar net n Leica koop, die 1600 range van n 3poot af n gong sonder te veel moeite tot op 1200m en die 2000 dalk bq beter. Bokke sal jou tot op 600 kan meet sonder te veel pyn. Die 2400 en 2800 doen dit makliker en verder en hulle glas is beter as meeste ander op die mark. Ek het al bq gelees oor die nuwe nikons en vortexe en dit klink goed maar ek sou weer n leica koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rangefinder hulp
Onthou dat Nikon opmeetinstrumente maak (Ek het een wat tot so 250m akkuraat meet na plat vlakke - 2mm resolusie). Hulle is dus vertroud met die' tegnologie. Kan jy nie iets op Google kry oor die nuwe afstandmeter nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Rangefinder hulp
Dankie sover! Kaptein, ek praat nie van 20mm gong nie, maar 1mx1m maar verstaan wat jy se!
oom driepoot nou maak oom dit moeilik!
dit beteken baie vir my!
ek het nog nie baie gegoogle nie, want vir my beteken die forum se segenskap meer vir my as google en wat oom driepoot semaak baie sin! Dankie!
Ek wil net nog bitjie posetief hoor van nikon dan verkry ek dalk eerder dit bo vortex
Ek het net, heel moontlik verkeerd, 'n assosiasie met nikon en nikko stirling (wat ons nie veel voor omgee nie!)
Ek luister graag verder kampvuur gesprekke!
oom driepoot nou maak oom dit moeilik!
ek het nog nie baie gegoogle nie, want vir my beteken die forum se segenskap meer vir my as google en wat oom driepoot semaak baie sin! Dankie!
Ek wil net nog bitjie posetief hoor van nikon dan verkry ek dalk eerder dit bo vortex
Ek het net, heel moontlik verkeerd, 'n assosiasie met nikon en nikko stirling (wat ons nie veel voor omgee nie!)
Ek luister graag verder kampvuur gesprekke!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Rangefinder hulp
Leica. Buy once cry once
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinder hulp
alecjohnson wrote:Dankie sover! Kaptein, ek praat nie van 20mm gong nie, maar 1mx1m maar verstaan wat jy se!
oom driepoot nou maak oom dit moeilik!dit beteken baie vir my!
ek het nog nie baie gegoogle nie, want vir my beteken die forum se segenskap meer vir my as google en wat oom driepoot semaak baie sin! Dankie!
Ek wil net nog bitjie posetief hoor van nikon dan verkry ek dalk eerder dit bo vortex![]()
Ek het net, heel moontlik verkeerd, 'n assosiasie met nikon en nikko stirling (wat ons nie veel voor omgee nie!)
Ek luister graag verder kampvuur gesprekke!
Jong 1m x 1m raak baie vinnig bitter klein !
Vortex se hulle HD 4000 se beam divergence is 2.0 x 0.1 MRAD, dit is hoe hoe groot kol jou RF se lazer basies toe maak op die tyken of hoe groot die beam is wat jy na die tyken toe stuur as jy verstaan wat ek bedoel, leica se 2800 se specs praat van 1.2MRAD beam en ek kry ongelukkig niks oor die Nikon nie maar hier kan ons klaar sien hoekom die Vortex POTENSIAAL verder as die Leica sal kan range maar jy gaan na iets groot moet mik om n akuraate lesing te kry of jou gong gaan alleen erens moet staan met niks naby hom wat n beam kan laat terug bons nie, kleiner beam is dalk bq moeiliker maar hy meet meer akuraat.
Ek het al gelees die manne se hulle range n gebou of fabriek tot op 4000y met die Vortex maar dit gaan net help as jy na daai masiewe stuk cement self skiet en dan help die groter beam weer
Ek hou baie van Vortex se produkte en wat ek oor die RF kon lees het hy oulike features en jy kan hom klaar op n tripod in skroef sonder dat jy eers een of ander simpel adaptor moet maak/koop maar soos met skiet sodra jy hier van 1200m af beweeg na 1600 toe en dan verder verander alles en die gewone goeie goed werk net nie meer nie so lekker nie.
Ok ek dwaal nou bq af van jou oorspronklike vraag oor jag en bq verder na gonge skiet, ek dink daar gaan die vortex lekker werk
Ek het die gister raak gelees op accurateshooter en dit lyk eintlik glad nie sleg nie
That brings us to today — Vortex Optics just released a brand new laser rangefinder dubbed the Razor HD 4000. The Vortex Razor HD 4000 seems to perfectly fill a void between the economical Ranger LRF 1800 Monocular and the premium Fury HD 5000 Rangefinding Binocular in Vortex’s line-up of rangefinders. Retailing at $499.99, the Vortex Razor HD 4000 is a compact 7x monocular rangefinder. Vortex boasts that the Razor HD 4000 is capable of ranging reflective objects out 4000 yards, trees out to 2500, and deer-sized targets out to 2200 yards. Additionally, the device will deliver measurements as close as 5 yards and can compute angle correction of +/- 70 degrees. The angle correction is a big plus for hunters working in hilly country, where up-angle and down-angle shots are common.
I was able to look over the Razor HD 4000 and get a good feel for the device. This new LRF is now available for $499.99 and will begin shipping to customers on 4/11/2019. The configuration of the device’s controls is fairly ergonomic as you’d expect with most monocular laser rangefinders. I was able to briefly test the ranging capabilities but due to environmental constraints the farthest reading I got was approximately 2400 yards on a reflective target, but I do suspect that the Razor HD 4000 is capable of more. [Editor’s NOTE: In the real world, even a 2400-yard reflection return is outstanding and on a par with some far more expensive 3000-yard rated LRFs.]
Tripod Adaptability and Quality Accessories
We’re please to note the Razor HD 4000 has 1/4×20 female threaded socket on the underside for attachment to a tripod. [Editor: We wish all Laser Rangefinders had this feature.] Another neat but easily missed feature is that the battery cap has a tab that flips out and can be used to unscrew the cap. This makes swapping out the battery easier when you don’t have your multi-tool or are wearing gloves. The unit also comes in a rigid soft case, a wrist lanyard/ tether, and a heavy duty pocket clip.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rangefinder hulp
https://www.nikonsportoptics.com/en/nik ... inder.html
5 Jaar waarborg volgens hul webtuiste.
Hier is 'n goeie toets van die apparaat.
https://blog.1800gunsandammo.com/nikon- ... er-review/
5 Jaar waarborg volgens hul webtuiste.
Hier is 'n goeie toets van die apparaat.
https://blog.1800gunsandammo.com/nikon- ... er-review/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Rangefinder hulp
Vir die manne wat nou al gekyk het na die Nikon Rangefinders, wat dink julle van die Nikon Black RangeX 4k? Hier is dieselfde review oor hom as die Nikon Monarch 3000 soos hier bo.
https://blog.1800gear.com/nikon-black-r ... ngefinder/
https://blog.1800gear.com/nikon-black-r ... ngefinder/
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
