Page 1 of 1

Iets vir die ou toppies

Posted: Fri Jul 26, 2019 7:34 pm
by jdpretorius
Kry mens so iets dalk hier by ons ?
IMG_20190726_193248.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Iets vir die ou toppies

Posted: Fri Jul 26, 2019 7:57 pm
by Fanta300
Ja, hulle noem dit ‘n bril ++>:

Re: Iets vir die ou toppies

Posted: Fri Jul 26, 2019 8:05 pm
by jdpretorius
Fanta300 wrote:Ja, hulle noem dit ‘n bril ++>:
Image, daai goed pla...nou nou lyk n ou soos n oom
++>:

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Iets vir die ou toppies

Posted: Fri Jul 26, 2019 8:54 pm
by knipmes
Waar kan n ou toppie een bestel Werk dit met of sonder jou ma se bril of dalk beter met oop visiere :laugh:

Re: Iets vir die ou toppies

Posted: Sat Jul 27, 2019 6:43 am
by jdpretorius
Ja, as die oge nie meer hier naby wil nie raak dit n blik-sam...maar hulle gewaar darem nog n pepper tick oor 200m op n miggie se kuit.

Dalk kan die manne met n cnc of 3d printer n blink helder plan maak

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk