Iets vir die ou toppies
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Iets vir die ou toppies
Kry mens so iets dalk hier by ons ?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Iets vir die ou toppies
Ja, hulle noem dit ‘n bril 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Iets vir die ou toppies
Fanta300 wrote:Ja, hulle noem dit ‘n bril
, daai goed pla...nou nou lyk n ou soos n oomSent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Iets vir die ou toppies
Waar kan n ou toppie een bestel Werk dit met of sonder jou ma se bril of dalk beter met oop visiere 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Iets vir die ou toppies
Ja, as die oge nie meer hier naby wil nie raak dit n blik-sam...maar hulle gewaar darem nog n pepper tick oor 200m op n miggie se kuit.
Dalk kan die manne met n cnc of 3d printer n blink helder plan maak
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Dalk kan die manne met n cnc of 3d printer n blink helder plan maak
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan


