Hoe cool is die kaliber?
Skiet iemand die kaliber?
30-284
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 30-284
Jy bedoel die een soos die 30-06 maar op die 284 Win dop?Sangoma (IAN) wrote:Hoe cool is die kaliber?
Skiet iemand die kaliber?
Interessanter is die een op die 28 Nosler dop
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 30-284
Hys baie cooler met 7mm pitte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 30-284
Ha ha net so jaSupacow wrote:Hys baie cooler met 7mm pitte
Ian, ek dink daar is paar bisley manne in Mphumalanga wat van hulle skiet. Maar nie spesifiek in f klas nie ek dink meer in die sporter klas.

