Goeie naand manne
Ek het netnou op youtube op 'n video afgekom van Wildland tydskrif waar hulle die Schultz & Larsen knaldempers getoets het. Het iemand hulle al onder oë gehad of dalk al een self gebruik ? Die tydskrif was redelik beindruk met hulle.
Ek was nooit 'n groot voorstaander vir knaldempers nie, maar die ding hang die laaste ruk so in my agterkop rond, dalk is dit nie so slegte ding nie. Ek het 'n Schultz & Larsen in .30-06 wat as erfstuk al van 1965 af kom, so as die roer dan nou rerig 'n knaldemper moet kry, sal dit seker darm sagter op die hart wees as die demper uit dieselfdr fabriek uit kom ?
Schultz & Larsen knaldempers ?
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Schultz & Larsen knaldempers ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Schultz & Larsen knaldempers ?
Het nog niemand die knaldempers iewers gesien nie ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
