Skopkussing
Posted: Sun Nov 13, 2011 5:48 pm
My plankgeweer kort 'n nuwe skopkussing.
Wat beveel julle ouens aan?
Ek het 'n "no name brand" (R150) op my gebubba-de 303 se sintetiese kolf gesit en dit werk goed en lyk goed. Die terugskop met die baie ligte plastiekkolf is so dat my vrou ook gemaklik daarmee kan skiet. Die 303 is 'n bakkie geweer geweer en word soos 'n goeie tang beoordeel op beskikbaarheid en doeltreffendheid en nie sy "looks" nie.
Die plank is mos die man wat dorp toe gaan om die kompetisies by te woon. Vir hom wil ek iets op sit wat eerstens lekker werk maar ook nie sommer na 1 jaar sal hard word en flentergat lyk nie.
Ek sien Pacmayr en Uncle Mike's. Deel asb. 'n bietjie kennis en ervaring met die Forum. Ek skiet veral so in die rigting van Beyers.
Mooi loop.
WillemÂ