My plankgeweer kort 'n nuwe skopkussing.
Wat beveel julle ouens aan?
Ek het 'n "no name brand" (R150) op my gebubba-de 303 se sintetiese kolf gesit en dit werk goed en lyk goed. Die terugskop met die baie ligte plastiekkolf is so dat my vrou ook gemaklik daarmee kan skiet. Die 303 is 'n bakkie geweer geweer en word soos 'n goeie tang beoordeel op beskikbaarheid en doeltreffendheid en nie sy "looks" nie.
Die plank is mos die man wat dorp toe gaan om die kompetisies by te woon. Vir hom wil ek iets op sit wat eerstens lekker werk maar ook nie sommer na 1 jaar sal hard word en flentergat lyk nie.
Ek sien Pacmayr en Uncle Mike's. Deel asb. 'n bietjie kennis en ervaring met die Forum. Ek skiet veral so in die rigting van Beyers.
Mooi loop.
Willem
Skopkussing
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Skopkussing
Hallo Willem
Die mees doeltreffendste recoilpad waarmee ek al te doen gekry het is Pachmayer se Decelerator Pad. Hy lyk soos n gewone recoilpad maar werk met lug wat in airpockects opgevang word en dan stadiger los gelaat word om tot so veel as 25% van die recoil te vang. Daar is nie in my oe iets anders op die mark wat kan saampraat behalwe die wat Hogue op hulle kolwe gebruik nie maar ek weet nie of jy hulle lostaande kan koop nie. Jy sal by die meeste groter vuurwapen plekke van hulle kry. Hulle kom ook in verskillende kleur so gaan kyk gerus op hulle webtuiste. Indien jy een raakloop vat net die groote so naby as moontlik aan jou geweerkolf. n Mens kan nie te veel weg vat op die pad nie anders kom die staal wat hulle gebruik uit.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Skopkussing
Dankie Wouter
Jou raad help baie. Ek sou die ding met die belt sander verwoes het.
Jou raad help baie. Ek sou die ding met die belt sander verwoes het.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Skopkussing
Willem
Dit gebeur bitter vinnig en bitter maklik! Glo my!
Groetnis
Wouter
Dit gebeur bitter vinnig en bitter maklik! Glo my!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skopkussing
Pachmayer is topproduk. My 375 is baie makker na ek een opgesit het. Die afwerking van die pad moet met 'n vloeistof gedioen word om 'n gladde afwerking te verkry. Hulle het inligtingsbrosjure ingesluit.wlm wrote: Dankie Wouter
Jou raad help baie. Ek sou die ding met die belt sander verwoes het.![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br