Middag almal,
Ek het nou al klomp stroies gehoor van hoe om jou wapen te stoor in die kluis en hoe nie......
Wat is die regte manier of hoe doen julle dit? Met on sonder die geweersak?
Groete,
Piet
Stoor van 'n wapen
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Stoor van 'n wapen
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Stoor van 'n wapen
Piet ek weet nie watse sak jy het nie maar moet NOOIT jou geweer in 'n sak met 'n leer punt stoor nie.
Kolega van my het sommer so vinnig na die jag sy 12 boor S/S en sy SAKO 375 met sak en al in die kluis gesit.
1 Week later haal hy hulle uit om nou die skoonmaak ding te doen.
Beide gewere se laaste 10-12cm van die loop was rooi geroes.
Met verdere navra het hy verneem dat die leer vog trek en dan deurslaan/sweet in die kluis. Als roes dan al te lekker
Ek dink net dis prakties om my gewere sonder sak te stoor.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Stoor van 'n wapen
HI Piet,
Ja ek sal ook graag wil weet. Wat vir my die afgelope 16 jaar werk is gewere geolie en sonder sakke in klui met daai sakkies wat vog uit trek wat sommer oral in kluis is.
Wonder wat doen die Natal manne met al die natuurlike vog?

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
langloop
Re: Stoor van 'n wapen
As ek sou bly in 'n area met hoe humiditeit, sou ek waarskynlik verkies het om vlekvrye staal wapens met sintetiese kolwe aan te skaf.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Stoor van 'n wapen
Ek het 'n storie gehoor, dat die middels waarmee leer gelooi word veroorsaak dat roes makliker vorm ,