Hoe gemaak
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Hoe gemaak
Ek wil graag weet wat doen jy die dag as een van jou wapens die gees gee en nie meer reg gemaak kan word nie of in n geval waar jy dalk n beter maak soek en die ander een nie meer soek nie hoe maak n mens. .
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: Hoe gemaak
louis 303,
Die eerste senario sou ek so hanteer het. As die wapen nie reggemaak kan word nie en jy het baie sentiment en goeie herrineringe van die wapen, laat die wapen deaktiveer en gee hom 'n ereplek in jou huis, kroeg, geweerkamer ens.
Die tweede een is bietjie vaag, weet nie of jy wil verkoop, weggee, ruil of ingee om vernietig te word
Ek het al wapens gekoop, aansoek gedoen en bewys aangeheg van die voornemende koper wat my vorige wapen besig was om te koop en het ek lisensies gekry, voordat die persoon wie by my gekoop het, sy lisensie vir my my ?u"wapen gekry het. Weet nie of ek gelukkig was, maar vir my het dit gewerk.
groete
Jaco