Nuwe skietter

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Ajb
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm

Nuwe skietter

Post by Ajb »

Middag manne

Ek is Braham Beukes, en ek het n probleem. Haha nee ek het n 308 en het gewonder of iemand my sal kan help met quickload? Ekt al so n paar ladings wat oraait werk maar is nog nie happy nie. Ek sal waardeer as julle n paar voorstelle kan maak asb. Dankie
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Nuwe skietter

Post by Blitzzz »

Welkom. Glo jy sal regkom, hier ken die manne van gewere.

Gaan krap rond onder herlaai, daar is baie informasie. Dan sal ek voorstel jy gaan kyk na die Quickload sticky’s. Daar word mooi verduidelik watter informasie van jou verwag word sodat iemand jou sal kan help.
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Ajb
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm

Re: Nuwe skietter

Post by Ajb »

ok gaaf man, thanks. Ek maak so
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe skietter

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Braham.
Waar in die wereld skop jy jou skoene onder die bed in? ;D
Blitzzz slaan die spyker op die kop; Doen bietjie huiswerk en vra op die QL herlaai draad vir hulp.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ajb
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm

Re: Nuwe skietter

Post by Ajb »

Dankie Gawie, hier net so buite clanwilliam teen die olifantsrivier. Maar ja dankie. Ek gaan gou daar rondkrap en kyk.

Thanks
Post Reply